Filco Engineering Supplies

Filco Engineering Supplies Van boute na V-belts en enige iets Hidrolies! Thank you for "bearing" with us!

Weet jy in watter jaar het Filco Engineering Supplies die deure vir die 1 ste keer oop gemaak? Los jou antwoord hier ond...
01/09/2026

Weet jy in watter jaar het Filco Engineering Supplies die deure vir die 1 ste keer oop gemaak? Los jou antwoord hier onder , like en follow ons page en staan n kans om die Glue Devil hamper ter waarde van +/- R 600 te wen. Ps- Die heel 1 ste keer!!

Die wenner is Frieda Van der Sand. Baie geluk!! Filco Engineering Supplies se deure is in 1990 vir die 1ste keer geopen. Baie dankie vir almal se deelname.

01/09/2026

Is jou van September?? Ons vier lentedag saam jou. Kom maak 'n draai by Filco ons het 'n ietsie vir jou!!!!!!

Nie net het ons die beste rugby span en die beste vlieëniers nie, maar by Filco Engineering Supplies ook die beste span....
01/09/2026

Nie net het ons die beste rugby span en die beste vlieëniers nie, maar by Filco Engineering Supplies ook die beste span. 4 Jaar onder nuwe bestuur en ons is dankbaar. Dankbaar vir julle ondersteuning, dankbaar vir nuwe vriende, dankbaar dat ons die deure vir 4 jaar langer kon oophou.Dankbaar dat ons geloof ons deur die laaste 4 jaar gedra het.

Kom kry joune vandag, beperkte voorraad.  Ń Gelukkie vir ou Frikkie teen slegs R124.34 BTW ingesluit.
31/08/2026

Kom kry joune vandag, beperkte voorraad. Ń Gelukkie vir ou Frikkie teen slegs R124.34 BTW ingesluit.

28/08/2026
18/08/2026

Alhoedaar geen elektrisiteit is nie, het ons wel genoeg krag om jou te help. Dit sukkel maar met die oproepe en boodskappe, maar kom maak gerus, ons help graag.

10/08/2026

Kom maak 'n draai by Filco. Ons deure staan wyd oop vandag vanaf 8-12 uur.
Sien jou nou-nou!!!

Stem asb. Opsie Shopping kies dan Hardeware. Julle is ons stem! Elke stem word waardeer
25/06/2026

Stem asb. Opsie Shopping kies dan Hardeware. Julle is ons stem! Elke stem word waardeer

Het jy dalk jou remote vandag verloor buite Filco?
20/05/2026

Het jy dalk jou remote vandag verloor buite Filco?

01/05/2026

Filco se deure is oop vandag 08h00-12h00. Kom in jou PJ'S, jou sloffies, jou swemklere, jou visvangklere,jou jagklere, jou plaasklere met skoene of sonder skoene ons wag vir jou

Address

Cnr Voortrekker And Hugenote Street
Oudtshoorn
6625

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Filco Engineering Supplies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Filco Engineering Supplies:

Share