Karoo Lusern Engineering

Directions Contact the business

Karoo Lusern Engineering Karoo Lusern Engineering is die nuutste vertakking van Karoo Lusern. Elke projek sal persoonlik deur hom afgeteken word.

THE FEEDPLANT SPECIALISTS

Based in the Little Karoo, Oudtshoorn, our speciality is designing animal feed plants and other agricultural equipment to meet the needs of the agricultural community both local and abroad. Ons het onlangs die vervaardiging van die bekende Cango Engineering reeks voerverwerkings masjienerie in Suid-Afrika oorgeneem en sal voortaan die vervaardiging, diens en instandhouding van Cango Engineering voeraanlegte en masjienerie in Suid-Afrika behartig. Die oorspronklike eienaar van Cango Engineering, Jarrett Meyer,is steeds betrokke by die beplanning en ontwerp van voeraanlegte en ander pasgemaakte projekte om te verseker dat al ons produkte steeds volgens die getoetsde Cango Engineering spesifikasies en kwaliteit sal vervaardig. Die werkswinkel sal onder leiding van Hugo Meyer, die stigter van Cango Engineering, funksioneer met jare se ervaring in die ontwerp en vervaardiging van voeraanlegte. Karoo Lusern is ‘n diverse landbouverwante besigheid gebou rondom die plaaslike lusern mark. Die moedermaatskappy verbou, verkoop en verwerk lusern en ander ruvoer produkte vanaf 2012, bedryf beide ‘n bees-en-skaapvoerkraal, skaapboerdery, angora-bok boerdery en meer onlangs ‘n spog Slaghuis. Met meer as 10 jaar eerstehandse ervaring in die verwerking van veevoere weet ons hoe belangrik die kwaliteit van implemente en masjienerie is en watter belangrike rol produk kwaliteit en na diens in boerdery speel. Karoo Lusern Engineering het die nuutste ingenieurstoerusting - en masjienerie bekom om hierdie uitstekende voeraanleg en produkte aan kliënte te lewer met die selfde kwaliteid en waarborg as Cango Engineering. Ons bekwame en entoesiastiese span bestaan uit gekwalifiseerde werktuigkundiges met meer as 23 jaar se ondervinding in die bedryf. Karoo Lusern Engineering spesialiseer in voeraanlegte, die onderhoud van bestaande voeraanlegte / masjienerie en die ontwerp en vervaardiging van voeraanlegte / masjienerie volgens elke kliënt se unieke spesifikasies. Ons ontwerp en vervaardig ook landbouverwante toerusting en implemente, pasgemaakte / spesifieke ontwerpe na gelang van elke kliënt se spesifikasies en nog vele meer. Die werkswinkel behartig pas en draai werk, lynboor werk, algemene ingenieurswerk en die ontwerp en vervaardiging van pasgemaakte parte. Hier by Karoo Lusern Engineering streef ons na professionele, vinnige en top gehalte diens en na-diens en sien ons uit om u in ons nuwe besigheid te verwelkom.

R49 Gearbox Output ShaftsCall us today for all your engineering needs Deon Jonck: 072 746 0934Mynhardt Cronje: 076 841 7...
29/10/2026

R49 Gearbox Output Shafts

Call us today for all your engineering needs

Deon Jonck: 072 746 0934
Mynhardt Cronje: 076 841 7342
Landline: 044 272 0355
Email: [email protected]

Cutterbar Bearing Block BushesCall us today for all your engineering needs Deon Jonck: 072 746 0934Mynhardt Cronje: 076 ...
27/10/2026

Cutterbar Bearing Block Bushes

Call us today for all your engineering needs

Deon Jonck: 072 746 0934
Mynhardt Cronje: 076 841 7342
Landline: 044 272 0355
Email: [email protected]

1200 series Hammermill Shaft (Plant part)Call us today for all your engineering needs Deon Jonck: 072 746 0934Mynhardt C...
23/10/2026

1200 series Hammermill Shaft (Plant part)

Call us today for all your engineering needs

Deon Jonck: 072 746 0934
Mynhardt Cronje: 076 841 7342
Landline: 044 272 0355
Email: [email protected]

Skottelploeg shaft replacementCall us today for all your engineering needs Deon Jonck: 072 746 0934Mynhardt Cronje: 076 ...
22/10/2026

Skottelploeg shaft replacement

Call us today for all your engineering needs

Deon Jonck: 072 746 0934
Mynhardt Cronje: 076 841 7342
Landline: 044 272 0355
Email: [email protected]

Jacking screw & nut Call us today for all your engineering needs Deon Jonck: 072 746 0934Mynhardt Cronje: 076 841 7342 L...
20/10/2026

Jacking screw & nut
Call us today for all your engineering needs

Deon Jonck: 072 746 0934
Mynhardt Cronje: 076 841 7342
Landline: 044 272 0355
Email: [email protected]

Ronde Baalmasjien sprocketsCall us today for all your engineering needs Deon Jonck: 072 746 0934Mynhardt Cronje: 076 841...
15/10/2026

Ronde Baalmasjien sprockets

Call us today for all your engineering needs

Deon Jonck: 072 746 0934
Mynhardt Cronje: 076 841 7342
Landline: 044 272 0355
Email: [email protected]

Call us today for all your engineering needs Deon Jonck: 072 746 0934Mynhardt Cronje: 076 841 7342 Landline: 044 272 035...
13/10/2026

Call us today for all your engineering needs

Deon Jonck: 072 746 0934
Mynhardt Cronje: 076 841 7342
Landline: 044 272 0355
Email: [email protected]

Bring us your old machine part, and we’ll make you brand-new replacements.Call us today for all your engineering needs D...
13/10/2026

Bring us your old machine part, and we’ll make you brand-new replacements.

Call us today for all your engineering needs

Deon Jonck: 072 746 0934
Mynhardt Cronje: 076 841 7342
Landline: 044 272 0355
Email: [email protected]

🌿🌿
12/10/2026

🌿🌿

2026/2027 seisoen

🌿🌿🌿🌿

Koop en verkoop van alle ruvoere

Kontak ons gerus:
Cornel Landman
076 592 3986
[email protected]
Johan Etzebeth
Vrystaat/Noordkaap
079 522 9584

Na die geseënde jaar van 2025 wil die Karoo Lusern Span graag elkeen bedank vir hul getroue ondersteuning, ons is ook da...
15/12/2025

Na die geseënde jaar van 2025 wil die Karoo Lusern Span graag elkeen bedank vir hul getroue ondersteuning, ons is ook dankbaar vir die afgelope jaar se genade.

Ons wil ook graag die Karoo Lusern Span hartlik bedank vir hulle harde werk en deursettingsvermoë.

Karoo Lusern Engineering sal gesluit wees vanaf 19 Desember 2025 en sal weer heropen 07 Januarie 2026.
Vir enige navrae skakel gerus vir
Deon Jonck by 072 746 0934
Die Karoo Lusern Span wens vir elkeen ‘n Geseënde Kersfees en ‘n voorspoedige nuwe jaar.

Address

Karoo Lusern Slaghuis
Oudtshoorn
6620

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karoo Lusern Engineering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Karoo Lusern Engineering:

Shortcuts

Share

Nearby equipment services