03/06/2026
“Hou die lig aan én die water binne!
Laat GRT Hardware jou wys hoe:
- Water sekuriteit te verseker,
- lekke te herstel,
- jou betroubare veskaffer van paraffien en gas essentials wees,
💧 Waterbesparing & herstel
- Maak lekke dadelik reg: ’n druppende kraan kan tot 20 liter per dag mors — dis nie net water nie, dis geld wat wegloop.
- Gebruik ’n" Starter Water Kit" van GRT hardware: dit bevat alles wat jy nodig het om klein lekke self te herstel.
- Isolering is besparing: draai ’n Geyser kombers of issolasie om jou geysers en pype om hitteverlies te verminder.
🔥 Krag & paraffien
- Gas kan gevaarlik wees - Gebruik dit slim:
- hou ventilasie oop
- en gebruik kleiner vlamme vir kook — dis veiliger én spaar brandstof.
Leer ligdraer‑gewoontes aan:
- gebruik LED‑ligte,
- skakel toestelle af wanneer dit nie gebruik word nie, en
- deel warmte — nie net energie nie.
- doen dit vir jou buurvrou of iemand wat dit nie self kan doen nie.
GRT Hardware het alles wat jy nodig het om slim te werk vir die winter.
Kom haal jou kit vandag en wees ’n ligdraer in jou buurt.”