10/10/2026
*Bokhaar Klas Tafel*
- Mates: 1.3m x 2.5m x (0.85m tot 0.95m)
- Hoogte is verstelbaar dat die klasser die pote kan stel om by sy lengte te pas om maklik te staan en klas.
- Pote kan afskroef om maklik weg te pak teen n muur of om op bakkie te vervoer.
- Die sif is: Woven Mesh 12 x 12mm. Klein blokkies dat bokhaar nie deurval maar die stof ens val deur. Sagte ronde draad sif vir die klasser se vingers om die haar maklik te hanteer.
- Tafel is gemaak dat die Mesh vervang kan word oor jare.
Vervaardig op bestelling