19/08/2026
WERKSVAKATURE | AVANTI STEEL
Verkope & Administrasie
Avanti Steel is op soek na ’n betroubare, professionele en detailgeoriënteerde persoon om by ons span aan te sluit en verantwoordelikheid te neem vir verkope en administratiewe take.
Vereistes:
• Ondervinding in verkope en aankope
• Kennis van krediteure en debiteure
• Sterk kommunikasie- en administratiewe vaardighede
• Vermoë om veelvuldige take effektief te bestuur
• Betroubaar, georganiseerd en professioneel
Aanvangsalaris: R9 000 per maand
Stuur jou CV na: [email protected]
Of lewer jou CV persoonlik by ons kantoor af.
Slegs geskikte kandidate sal vir ’n onderhoud gekontak word.