Wilmar Bouhandel

Wilmar Bouhandel Retailer of building materials, offering expert advice and affordable hardware & building products.

Dankie dat jy ’n voorbeeld is vir ander – vir jou toewyding, harde werk en die mens wat jy is. Mag jou nuwe lewensjaar g...
08/09/2026

Dankie dat jy ’n voorbeeld is vir ander – vir jou toewyding, harde werk en die mens wat jy is. Mag jou nuwe lewensjaar gevul wees met geluk, voorspoed en baie mooi oomblikke. 🎉💚 Fanus Mostert

🏃‍♀️🎨 40 dae tot die Local is Lekker Feesmark!Die aftelling het begin! Ons nooi jou, jou familie en jou vriende om deel ...
01/09/2026

🏃‍♀️🎨 40 dae tot die Local is Lekker Feesmark!

Die aftelling het begin! Ons nooi jou, jou familie en jou vriende om deel te wees van ’n dag vol pret, kreatiwiteit en lekker saamkuier.

🏃‍♂️ Pretloop
Kom stap, draf en geniet die Pretloop saam met ons! Dit is ’n lekker geleentheid vir die hele familie om aktief deel te wees van die feesmark.

👉 Wil jy deelneem? Registreer hier:
https://forms.gle/pXsaXRsxtzzbPN7K8

🎨 Kunskompetisie
Het jy ’n kreatiewe kant? Neem deel aan ons Kunskompetisie en wys jou talent! Jy staan ’n kans om R500 kontant te wen, terwyl die skool van jou keuse ’n R2 500-geskenkbewys kan wen.

👉 Wil jy deelneem? Registreer hier:
https://forms.gle/x7petYsqB8un23LV8

📅 10 Oktober 2026 | 09:00–14:00
📍 Hugenote Kollege, Wellington

En natuurlik wil ons hê jy moet die hele dag saam met ons kom kuier!

👉 Gaan na ons Facebook Event, klik “Going” en nooi jou familie en vriende saam. Al die belangrike inligting en opdaterings oor die feesmark sal daar gedeel word:

https://www.facebook.com/events/1504220554040440

Kom ondersteun plaaslik, kom kuier saam en vier die mense, talent en ondernemings van ons gemeenskap.

Local is lekker – ons sien jou daar!

Die winter is verby! Dis 'n nuwe dag, 'n nuwe maand en tyd vir nuwe idees.
01/09/2026

Die winter is verby!

Dis 'n nuwe dag, 'n nuwe maand en tyd vir nuwe idees.

Bybel motivering📖
17/08/2026

Bybel motivering📖

12/08/2026

Bestuurslisensie gevind'n Bestuurslisensie van Mnr Kelly is by Wilmar Bouhandel gevind.Indien dit aan jou behoort of jy ...
03/08/2026

Bestuurslisensie gevind

'n Bestuurslisensie van Mnr Kelly is by Wilmar Bouhandel gevind.

Indien dit aan jou behoort of jy die persoon ken, kontak asseblief vir Fanus Mostert by Wilmar Bouhandel of kom doen navraag.

Die lisensie word veilig gehou totdat dit afgehaal word

Bybel motiveering📖
03/08/2026

Bybel motiveering📖

Joke of the day
31/07/2026

Joke of the day

Address

Hoofweg 75/76
Wellington
7655

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:30
Tuesday 07:30 - 17:30
Wednesday 07:30 - 17:30
Thursday 07:30 - 17:30
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 07:30 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wilmar Bouhandel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wilmar Bouhandel:

Shortcuts

Share

Category