Wellington Gearbox & Diff Centre & Spares

Wellington Gearbox & Diff Centre & Spares Gearbox & Differential repairs and reconditioning. We repair, recondition, sell second-hand gearboxes and sell secondhand parts such as engines & body parts.

Goeiedag Wellington!Ek wil julle graag voorstel aan Bernie.Bernie is die kereltjie wat Wellington se besighede terrorise...
03/07/2023

Goeiedag Wellington!
Ek wil julle graag voorstel aan Bernie.
Bernie is die kereltjie wat Wellington se besighede terroriseer met sy voortreflike inbraak vermoe.
Bernie is n baie bedrywige breker.
Ooral waar ingebreek word kom Bernie se naam op.
Bernie konsentreer op motor battery, wiele, gereedskap en enige ander toerusting wat hoog in aanvraag is.
Maar Bernie werk nie alleen nie, hy het helpers.
Bernie is baie innoverend.
Hy reel selfs vevoer vir die goedere vanaf u perseel tot by smokkel huise.
Bernie is nou al verskeie kere aangekeer, maar ek vermoed hy het n goeie verbintenis met die landdros, want hy word net weer uitgelaat.
Ons is nou moeg vir Bernie .
Ons, veral hier in Versailles straat, hou nie meer van Bernie nie.
Bernie loop nou op baie dun ys.
Bernie gaan eers sy vingers verloor(mens kry frostbite as jy deur die ys val), veral as niemand jou gou uithaal nie.
Dan kan Bernie nie meer inbreek en steel nie.
Daarna sy tone - ook ysvries.
Dan kan Bernie nie meer ooral inklim en klouter en loop nie.
Ontmoet vir Bernie!!!
(Foto aangeheg)

14/04/2023

Goeie bestaande besigheid te koop(20 jaar)
Eienaar wil aftree
Kontak Martin van Heerden
0824113663

07/03/2023

Mnr Carolissen van PACRS:
Skakel my dringend asb?
0824113663 of...

08/02/2023

Eks opsoek na n alternator en starter vir Mahindra ouer generasie?

12/01/2023

Wellington Gearbox and Diff center is oop en gereed om u te bedien vir die jaar!
Voorspoedige 2023!!!

10/06/2022

R1000 beloning vir inligting wat lei tot die vang van die Etters wat wiele in my yard kom haal in die nag!!!!
0824113663

06/11/2020

Stoor/werkwinkel spasie beskikbaar vanaf januarie 2021
225m@R7500
Koopkrag
water ingesluit
Versailles straat wellington

30/06/2020
20/04/2020

Certificate of essential services updated!

Address

32 Versailles Street
Wellington
7655

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wellington Gearbox & Diff Centre & Spares posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wellington Gearbox & Diff Centre & Spares:

Share