Oppi-Dorp

Oppi-Dorp Hardeware en Verf winkel met ietsie ekstra. Hier kan jy ook n geskenkie, dekor items of n bos blomme kry. Ons sien uit daarna om elkeen vriendelik te verwelkom!

20/05/2026

๐ŸŒง๏ธโ„๏ธ Koue en nat weer? Moenie dat jou wasgoed ophoop nie! ๐Ÿ‘•Met ons opvoubare wasgoedlyne droog jou klere maklik binneshu...
11/05/2026

๐ŸŒง๏ธโ„๏ธ Koue en nat weer? Moenie dat jou wasgoed ophoop nie! ๐Ÿ‘•

Met ons opvoubare wasgoedlyne droog jou klere maklik binneshuis โ€“ perfek vir hierdie winter weer wanneer buite ophang nie โ€™n opsie is nie.

โœ… Maklik om op te vou en te bรชre
โœ… Stewig en prakties
โœ… Ideaal vir enige huis

Nou beskikbaar by Oppi-Dorp!

Kom maak jou winterwasgoed-dae sommer baie makliker.

๐Ÿ“ Oppi-Dorp, Vanrhynsdorp
Jou plaaslike winkel vir slim huishoudelike oplossings

๐ŸŒท Gelukkige Moedersdag ๐ŸŒทAan al die ongelooflike mammas en moedersโ€“ vandag vier ons jรบlle.Dankie vir die liefde wat julle...
10/05/2026

๐ŸŒท Gelukkige Moedersdag ๐ŸŒท

Aan al die ongelooflike mammas en moedersโ€“ vandag vier ons jรบlle.

Dankie vir die liefde wat julle onvoorwaardelik gee, die opofferings wat dikwels ongemerk bly, en die krag waarmee julle elke dag jul gesinne dra.

Julle is die hart van julle huise.

Mag julle vandag bederf word met liefde, waardering en kosbare oomblikke saam met julle geliefdes.

Gelukkige Moedersdag!
Met waardering,
Die Oppi-Dorp span ๐Ÿ’

Hierdie fantastiese verf met die Mooiste moderne kleure is tans op spesiale aanbod by Oppi-Dorp @ R899,99 per 20l.Skryf ...
09/05/2026

Hierdie fantastiese verf met die Mooiste moderne kleure is tans op spesiale aanbod by Oppi-Dorp @ R899,99 per 20l.

Skryf sommer in by die kompetisie en staan n Kans om te wen!

Tjhoko Paint beskikbaar by Oppi-Dorp!
09/05/2026

Tjhoko Paint beskikbaar by Oppi-Dorp!

Cแด€สŸแด, แด„แด€แด˜แด›แดœส€แด‡แด… ษชษด แด„แดสŸแดแดœส€ โœจ

Dumisaโ€™s Dream brings softness and depth together โ€” perfect for creating spaces that feel peaceful, grounded and beautifully styled.

๐—ฆ๐—ต๐—ฎ๐—ฟ๐—ฒ ๐˜†๐—ผ๐˜‚๐—ฟ ๐—ฝ๐—ฟ๐—ผ๐—ท๐—ฒ๐—ฐ๐˜๐˜€ ๐—ถ๐—ป ๐˜๐—ต๐—ฒ๐˜€๐—ฒ ๐—ฐ๐—ผ๐—น๐—ผ๐˜‚๐—ฟ๐˜€ ๐—ถ๐—ป ๐˜๐—ต๐—ฒ ๐—ฐ๐—ผ๐—บ๐—บ๐—ฒ๐—ป๐˜๐˜€ ๐˜€๐—ฒ๐—ฐ๐˜๐—ถ๐—ผ๐—ป!

Met Duram ArmaGuard kry jy die beste buitebeskerming sonder hoรซ onderhoud.โœ”๏ธ Lae vuilheid en stof opbouโœ”๏ธ Help om haarly...
09/05/2026

Met Duram ArmaGuard kry jy die beste buitebeskerming sonder hoรซ onderhoud.

โœ”๏ธ Lae vuilheid en stof opbou
โœ”๏ธ Help om haarlynkrake te bedek
โœ”๏ธ Versteek klein pleister-onvolmaakthede
โœ”๏ธ Buigsame Optiflexโ„ข๏ธ-tegnologie vir โ€™n gladde, netjiese afwerking
โœ”๏ธ Slim beskerming wat lank mooi bly

Slim gemaak om slim te lyk.

๐Ÿ”ฅ PROMOSIE by Oppi-Dorp! ๐Ÿ”ฅ
Duram ArmaGuard 20L
๐Ÿ’ฅ Slegs R899,99

โณ Aanbod geldig tot 30 Mei 2026

Kom kry joune vandag by Oppi-Dorp, Vanrhynsdorp en gee jou huis die beskerming รฉn voorkoms wat dit verdien.

๐ŸŒฟ๐Ÿฃ Geseรซnde Paasfees aan al ons Oppi-Dorp kliente! ๐Ÿฃ๐ŸŒฟMag hierdie tyd gevul wees met vrede, hoop en kosbare oomblikke saa...
02/04/2026

๐ŸŒฟ๐Ÿฃ Geseรซnde Paasfees aan al ons Oppi-Dorp kliente! ๐Ÿฃ๐ŸŒฟ

Mag hierdie tyd gevul wees met vrede, hoop en kosbare oomblikke saam met julle geliefdes. โœจ

Neem asseblief kennis van ons Paasnaweek ure:
โŒ Vrydag: Gesluit
โŒ Saterdag: Gesluit
โŒ Sondag: Gesluit
โœ… Maandag: Oop van 09:00 โ€“ 13:00

Dankie vir julle volgehoue ondersteuning โ€“ ons waardeer elkeen van julle! ๐Ÿ’™

Geniet die Paasfees saam met julle mense! ๐Ÿฐ๐ŸŒธ

๐ŸŽจ Wat โ€™n ongelooflike Tjhoko verfdag!Gister het โ€™n klomp kreatiewe dames saamgekom vir ons Tjhoko verfklas, en wat โ€™n vo...
15/03/2026

๐ŸŽจ Wat โ€™n ongelooflike Tjhoko verfdag!

Gister het โ€™n klomp kreatiewe dames saamgekom vir ons Tjhoko verfklas, en wat โ€™n voorreg was dit om soveel talent, lag en kreatiwiteit in een vertrek te hรช. Elke kaasbord het sy eie unieke storie vertel โ€“ en die resultate was regtig pragtig!

Baie dankie aan Sunel Diedericks van Tjhoko Paint vir die inspirerende aanbieding en vir al die waardevolle wenke wat gedeel is.

Ook โ€™n groot dankie aan Namaqua Lodge vir julle gasvryheid en die heerlike versnapperinge wat die dag so lekker gemaak het.

By Oppi-Dorp hou ons daarvan om kreatiwiteit in ons dorp aan te wakker โ€“ en ons sien reeds uit na die volgende Tjhoko klas!

๐Ÿ‘‰ Hou ons blad dopโ€ฆ daar kan dalk binnekort weer โ€™n verfdag wees.

๐ŸŽจ

๐ŸŽจโœจ TJHOKO VERF WERKSWINKEL by OPPI-DORP, VANRHYNSDORP! โœจ๐ŸŽจKom geniet โ€™n kreatiewe, pretbelaaide hands-on werkswinkel waar...
17/02/2026

๐ŸŽจโœจ TJHOKO VERF WERKSWINKEL by OPPI-DORP, VANRHYNSDORP! โœจ๐ŸŽจ

Kom geniet โ€™n kreatiewe, pretbelaaide hands-on werkswinkel waar jy jou eie unieke kaasbord (cheeseboard) gaan maak!

๐Ÿ–Œ๏ธ Leer verskeie verf- en dekor tegnieke
๐Ÿ–Œ๏ธ Geen ondervinding nodig nie โ€“ net jou kreatiwiteit!
๐Ÿ–Œ๏ธ Perfek vir โ€™n vriendin-dag, ma & dogter uitstappie of net bietjie โ€œme-timeโ€

๐Ÿ“… Datum: 14 Maart 2026
โฐ Tyd: 09:30 โ€“ 12:30
๐Ÿ“ Plek: Oppi-Dorp, h/v Troe Troe & Van Riebeeckstraat, Vanrhynsdorp
๐Ÿ’ฐ Koste: R450 per persoon
โœจ Alle materiaal + verversings ingesluit

๐Ÿ“ž Besprekings & betalings: Amanda โ€“ 083 607 8152

๐Ÿ‘‰ Onthou om โ€™n voorskoot of ou T-hemp saam te bring.

Plekke is beperk โ€“ bespreek vroeg om teleurstelling te voorkom!
Ons sien uit om saam met julle kreatief te raak by Oppi-Dorp ๐Ÿ’™

Ons span is nou Duram-opgelei! ๐ŸŽจDit beteken beter kennis, betroubare raad en die regte verf vir elke projek.Kom gesels g...
16/02/2026

Ons span is nou Duram-opgelei! ๐ŸŽจ
Dit beteken beter kennis, betroubare raad en die regte verf vir elke projek.
Kom gesels gerus โ€” by Oppi-Dorp help ons jou om dit die eerste keer reg te doen. โœ”๏ธ

Wie sรช Vrydag die 13de is bad luck?By Oppi-Dorp glo ons nie aan bad luck nie, maar weet ons wat jy insit is wat jy uitkr...
13/02/2026

Wie sรช Vrydag die 13de is bad luck?
By Oppi-Dorp glo ons nie aan bad luck nie, maar weet ons wat jy insit is wat jy uitkry!

Vandag die wonderlike voorreg gehad om Marilie en Albert van Wyk te ontmoet.

๐Ÿ‘Š๐Ÿป Maak jou eie geluk!

Address

C/O Troe Troe And Van Riebeeck Street
Vanrhynsdorp
8170

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:30
Tuesday 07:30 - 17:30
Wednesday 07:30 - 17:30
Thursday 07:30 - 17:30
Friday 07:30 - 17:30
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27635187553

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oppi-Dorp posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Oppi-Dorp:

Share