ENSON

Call Directions Website Contact the business

ENSON Enson distributes products of Adendorff and ACDC at affordable prices.

Our vast supply network incorporates more than 250 original equipment manufacturers and vendors, covering an extensive product range of tools, generators, and solar panels.

📣 Ons rakke is gevul met nuwe TOTAL produkte en gereedskap. 😎🥳 Kom maak 'n draai, loer gerus én bederf jouself! 📍 15 Toe...
12/10/2026

📣 Ons rakke is gevul met nuwe TOTAL produkte en gereedskap. 😎🥳 Kom maak 'n draai, loer gerus én bederf jouself! 📍 15 Toekoms str. Upington

See less

Vandag vier ons 'n ongelooflike spanlid, Jacques Coetzee, wat al vir 5-jaar saam met ENSON 'n pad stap!Jou toewyding, ha...
06/10/2026

Vandag vier ons 'n ongelooflike spanlid, Jacques Coetzee, wat al vir 5-jaar saam met ENSON 'n pad stap!

Jou toewyding, harde werk en positiewe impak maak ’n blywende verskil in die ENSON-span. Ons is dankbaar vir die lojaliteit en passie wat jy bring, en ons eer hierdie mylpaal as ’n bewys van jou waardevolle bydrae.

Dankie dat jy deel is van ons storie – hier’s op die volgende vyf jaar van kreatiwiteit, groei en sukses!

📣📣 Kry nou hierdie Worx 20V Brushless Angle Grinder by ENSON vir net R1 689. Gou maak. Aanbod geldig terwyl voorraad hou...
05/10/2026

📣📣 Kry nou hierdie Worx 20V Brushless Angle Grinder by ENSON vir net R1 689. Gou maak. Aanbod geldig terwyl voorraad hou. Bepalings & voorwaardes geld.

📍 Toekoms str 15, Upington
📞 054 050 4961

Nou beskikbaar by ENSON!! Kry die 'CAT 32 piece screwdriver bit set' vir net R229. Gou maak. Aanbod geldig terwyl voorra...
30/09/2026

Nou beskikbaar by ENSON!! Kry die 'CAT 32 piece screwdriver bit set' vir net R229. Gou maak. Aanbod geldig terwyl voorraad hou. Bepalings & voorwaardes geld.

📍 Toekoms str 15, Upington
📞 054 050 4961

Gelukkige Erfenisdag Suid-Afrika! Onthou om dit te vier met 'n lekker braai en goeie geselskap!
24/09/2026

Gelukkige Erfenisdag Suid-Afrika! Onthou om dit te vier met 'n lekker braai en goeie geselskap!

Dankie Vryburgers Upington vir die geleentheid om betrokke te kon wees by julle jaarlikse 4X4 dag op Kalahari Goerapan L...
21/09/2026

Dankie Vryburgers Upington vir die geleentheid om betrokke te kon wees by julle jaarlikse 4X4 dag op Kalahari Goerapan Lodge!

Baie dankie aan al die organiseerders wat betrokke was om hierdie dag moontlik te kon maak. Dit is altyd vir ons altyd 'n wonderlike eer en voorreg om betrokke te kan wees by ons plaaslike gemeenskap.

KENNISGEWING👉👉 ENSON sal gesluit wees op Donderdag & Vrydag, 24 & 25 September.
21/09/2026

KENNISGEWING👉👉 ENSON sal gesluit wees op Donderdag & Vrydag, 24 & 25 September.

📣📣 Ons het 'n MASSIEWE UITVERKOPING op alle Hikoki gereedskap. Moenie hierdie GROOT besparings geleentheid misloop nie, ...
15/09/2026

📣📣 Ons het 'n MASSIEWE UITVERKOPING op alle Hikoki gereedskap. Moenie hierdie GROOT besparings geleentheid misloop nie, kom maak 'n draai by ENSON vir meer inligting.

• Angle Grinder - 115mm | 730W - R1 059
• Angle Grinder - 115mm | 900W - R1 469
• Cordless 18V Grinder | 115mm (Tool Only) - R1 499
• 18V Impact Drill - 13mm | 55NM - R 2 469
• 18V Impact Driver | 207NM - R2 749
• Impact Drill | 690W - R2 749
• Heavy Duty Rotary Hammer | SDS Max (Battery & Charger Included) - R8 999
• Reversable Impact Drill - 690W | Steel Gearbox - R2 499
• Cordless Rotary Hammer | SDS Plus - R1 599
• Cordless Impact Driver Drill (Battery & Charger Included) - R6 999
• 36V Cordless Jigsaw (Tool Only) - R2 999
• 36V Battery - R1 399
• 18V Battery - R750

Baie dankie Energy Lab Athletic Company vir die geleentheid om deel te kon wees van die jaarlikse én 10de John Nugent Me...
15/09/2026

Baie dankie Energy Lab Athletic Company vir die geleentheid om deel te kon wees van die jaarlikse én 10de John Nugent Memorial Marathon.

Dit is was ons ENSON span 'n wonderlike eer en voorreg om as borg betrokke te kon wees by hierdie spesiale geleentheid.

📢📣 Kry nou hierdie "25mm PVC Covered Flexible Steel Conduit" vir net R21.19 p/m. Perfek vir al jou bedrading behoeftes –...
10/09/2026

📢📣 Kry nou hierdie "25mm PVC Covered Flexible Steel Conduit" vir net R21.19 p/m. Perfek vir al jou bedrading behoeftes – sterk, buigsaam en bekostigbaar.

Moenie uitmis nie, kom maak 'n draai! 🏃‍♂️💨
Bepalings en voorwaardes geld. Alleenlik beskikbaar as 50m rol.

Address

15 Toekoms Street
Upington
8801

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27540504961

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ENSON posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to ENSON:

Shortcuts

Share