18/10/2026
π§ VAKATURE: 4x4 FITMENT-TEGNIKUS
π 4x4 Mega World Upington
Sit jy βn snorkel aan en dit lyk of dit so uit die fabriek gekom het? Pas jy βn bullbar, winch of vering netjies en reg, die eerste keer? Dan soek ons jou!
4x4 Mega World groei, en ons werkswinkel soek nog βn paar sterk, bekwame hande.
Wat jy gaan doen:
β
Bullbars, winches, snorkels, rooframe en canopies pas
β
Vering en lift kits installeer
β
Kampeer- en toeruitrusting op voertuie monteer
β
Werk aflewer waarop jy trots jou naam sal sit
Ons ideale kandidaat:
πΈ Het bewese ondervinding as 4x4-fitter
πΈ Is netjies, akkuraat en betroubaar
πΈ Werk goed in βn span en ook onafhanklik
πΈ Het βn passie vir 4x4βs en die buitelewe
β‘ BONUS: Is jy ook βn motorelektrisiΓ«n? Dan wil ons jou nog dringender ontmoet!
π° Salaris: hoogs onderhandelbaar vir die regte persoon.
π§ Stuur jou CV na [email protected]
Slegs kandidate op die kortlys sal gekontak word.
π¬π§ Weβre hiring a 4x4 Fitment Technician in Upington. Auto electrician skills are a big bonus, and the salary is highly negotiable. Send your CV to [email protected]