SDG Solutions

Call Directions Contact the business

SDG Solutions Borehole Camera Inspections | Technical Services | Welding | Maintenance

Nog ’n lekker projek afgehandel!Ons het hierdie houttrollie op wiele spesiaal vir ’n kliënt gemaak om netjies onder sy b...
30/09/2026

Nog ’n lekker projek afgehandel!

Ons het hierdie houttrollie op wiele spesiaal vir ’n kliënt gemaak om netjies onder sy braai in te pas. Nou het die braaihout sy eie plek, en wanneer hout nodig is, kan die trollie sommer maklik uitgetrek en weer teruggestoot word!

Dié dek het weer nuwe lewe gekry! 🪵✨Afgeskuur, mooi behandel en reg vir nog baie jare se lekker kuiers en goeie geselska...
17/09/2026

Dié dek het weer nuwe lewe gekry! 🪵✨

Afgeskuur, mooi behandel en reg vir nog baie jare se lekker kuiers en goeie geselskap onder die wilgerboom. 🌳☀️

Met die lente in die lug, kan die kuiers maar begin! 🌿

Kyk net die mooi verskil! 👌

Hierdie week was ons besig met dié ou grote! 🌳💪’n Groot tak van die wilgerboom het gebreek en bo-op die dek beland. Ons ...
29/08/2026

Hierdie week was ons besig met dié ou grote! 🌳💪

’n Groot tak van die wilgerboom het gebreek en bo-op die dek beland. Ons het die beskadigde takke veilig gesny en verwyder en alles weer netjies gemaak.

Nou wag ons net vir die lente, sodat dié pragtige ou wilgerboom weer sy groen blare kan kry en die kuiers op die dek nóg lekkerder kan maak! 🌿☀️

Hoekom wonder wat binne jou boorgat aangaan as jy kan sien presies waar die probleem lê! Boorgat Kamera Inspeksies - Ins...
12/08/2026

Hoekom wonder wat binne jou boorgat aangaan as jy kan sien presies waar die probleem lê! Boorgat Kamera Inspeksies - Inspekteer eers, kry die feite, besluit reg!

Geen werk te groot of te klein. Kontak ons vandag. Een oproep vir verskeie oplossings.
27/07/2026

Geen werk te groot of te klein. Kontak ons vandag. Een oproep vir verskeie oplossings.

02/07/2026
Nog n suksesvolle boorgat inspeksie afgehandel 💪🏻💦Sien presies wat aangaan, kry die feite en neem die regte besluite met...
30/06/2026

Nog n suksesvolle boorgat inspeksie afgehandel 💪🏻💦Sien presies wat aangaan, kry die feite en neem die regte besluite met jou boorgat!

🔧 Mobiele sweiswerk — ons kom na jou toe!Sweiswerk direk op jou perseel, waar jy dit nodig het.  Vinnig. Betroubaar. Ger...
18/06/2026

🔧 Mobiele sweiswerk — ons kom na jou toe!

Sweiswerk direk op jou perseel, waar jy dit nodig het.
Vinnig. Betroubaar. Gerieflik.

📞 Kontak SDG Solutions gerus vandag nog: 071 686 0885
Praktiese oplossings vir regte probleme.

09/06/2026

Herstel van windpomp, nou kan hy weer mooi loop..
SDG Solutions
Gebou met doel. Praktiese oplossings

Herstel van aluminium "speaker" staanders.
07/06/2026

Herstel van aluminium "speaker" staanders.

Address

Olyvenhoutsdrift
Upington
8801

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27716860885

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SDG Solutions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to SDG Solutions:

Share