Kransberg Auto Spares

Kransberg Auto Spares GEDRYF DEUR KWALITEIT, GEDEFINIEERD DEUR DIENS! DRIVEN BY QUALITY, DEFINED BY SERVICE!! TEAM:
Together
Everyone
Achieves
More

Dit is 'n leë "toolkas" maar jy kan al jou belangrike gereedskap alles by ons in die winkel kry!!It's an empty toolbox o...
05/06/2026

Dit is 'n leë "toolkas" maar jy kan al jou belangrike gereedskap alles by ons in die winkel kry!!

It's an empty toolbox on wheels but you can also get all your essential tools extra in store!!

One stop Kransberg Auto Spares Shop!!

Baie drome, risikos, laat aande om te bou aan 'n klein besigheid wat nou 'n sukses is as gewolg van elke kliënt wat ons ...
05/06/2026

Baie drome, risikos, laat aande om te bou aan 'n klein besigheid wat nou 'n sukses is as gewolg van elke kliënt wat ons ondersteun!
Ons waardeer elkeen van julle!!

Baie geluk aan elkeen wat deel geneem het aan Laerskool Van Wykskraal - Makoppa...,Dit is lekker om so deel te hê in die...
04/06/2026

Baie geluk aan elkeen wat deel geneem het aan Laerskool Van Wykskraal - Makoppa...,
Dit is lekker om so deel te hê in die omliggende gemeenskap!!

04/06/2026
Kom maak gerus 'n draai en kom loer na hierdie masiewe Air Compressor....,Vir GROOT of klein werkies...,Alle by toe beho...
20/05/2026

Kom maak gerus 'n draai en kom loer na hierdie masiewe Air Compressor....,
Vir GROOT of klein werkies...,
Alle by toe behore is in die winkel beskikbaar!!
Kom maak gerus 'n draai en kom loer in vir meer inligting of dalk vir enige "AIR TOOLS" gereedskap of toerusting!!

1st Lucky Draw for 2026!! If you did not recharge your battery over 2025, here is one that you can use to do it in 2026!...
02/01/2026

1st Lucky Draw for 2026!!

If you did not recharge your battery over 2025, here is one that you can use to do it in 2026!!

Draw will be on the 31st of January 2026!!

Address

Shop 15, THABA JUNCTION/THABA MALL
Thabazimbi
0380

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27147721001

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kransberg Auto Spares posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kransberg Auto Spares:

Share