Eikestad Agri

Eikestad Agri Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Eikestad Agri, Engineering service, 10 Devon Valley Road, Stellenbosch.
(1)

Kry vandag nog jou boekie! Kry ons advertensie op die middelste bladsy!!
03/06/2026

Kry vandag nog jou boekie! Kry ons advertensie op die middelste bladsy!!

🌾 Die Junie-uitgawe van Future Farming Magazine is hier! 🌾

Hierdie maand bring ons vir jou die nuutste landbounuus, praktiese boerderywenke, inspirerende suksesverhale en innoverende oplossings vir die moderne boer.

Van gewasproduksie en veeboerdery tot tegnologie en markinsigte – ons hou jou op hoogte van alles wat saak maak in die landboubedryf.

📖 Moenie hierdie uitgawe misloop nie!
|

Ouma en Oupa bederf hul klein kinders met n Lekkewaan Tail G in Somerset area!!
03/06/2026

Ouma en Oupa bederf hul klein kinders met n Lekkewaan Tail G in Somerset area!!

Verlede week het die eerste SAME trekker sy wiele in die Stellenbosch-distrik kom plant, gereed vir die werk wat voorlê.
03/06/2026

Verlede week het die eerste SAME trekker sy wiele in die Stellenbosch-distrik kom plant, gereed vir die werk wat voorlê.

Die laaste Deutz-Fahr trekker in Stellenbosch-omgewing is verlede week by sy nuwe tuiste afgelewer.
03/06/2026

Die laaste Deutz-Fahr trekker in Stellenbosch-omgewing is verlede week by sy nuwe tuiste afgelewer.

02/06/2026
28/05/2026
Waentjie te koopR35 000 + vatMates: 1.4m x 2.5mBesoek ons gerus!
21/05/2026

Waentjie te koop
R35 000 + vat
Mates: 1.4m x 2.5m

Besoek ons gerus!

Ons is só bevoorreg dat ons die SDF-familie vanoggend by ons kon hê. Ons glo hulle het hul tyd geniet!
16/05/2026

Ons is só bevoorreg dat ons die SDF-familie vanoggend by ons kon hê.
Ons glo hulle het hul tyd geniet!

Address

10 Devon Valley Road
Stellenbosch
7600

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 16:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Eikestad Agri posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Eikestad Agri:

Share