Merlo at Forklifts NW

Merlo at Forklifts NW Merlo Telehandler sales, service, repairs & rentals nationwide.

Agricultural & industrial equipment specialists.
πŸ“ Rustenburg
πŸ“§ [email protected]
πŸ“§ [email protected]
🌍 www.forkliftsnw.co.za

πŸšœπŸ’š MERLO IS OP PAD NA NAMPO KAAP! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸŒΎOns masjiene is gelaai en op pad Kaap toe vir NAMPO Kaap! πŸ‘‹πŸΌOns kan nie wag om jull...
04/09/2026

πŸšœπŸ’š MERLO IS OP PAD NA NAMPO KAAP! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸŒΎ

Ons masjiene is gelaai en op pad Kaap toe vir NAMPO Kaap! πŸ‘‹πŸΌ

Ons kan nie wag om julle daar te sien nie! Kom kuier by ons, ontmoet die span en kom kyk gerus na ons Merlo-masjiene. πŸ’š

πŸ“ NAMPO Kaap | 9–12 September
πŸ“Œ Standplaas B82 & B83

Sien julle daar! πŸ‘‹πŸΌπŸ’š

5 dae om te gaan, die opwinding is reeds in die lug! 🌾πŸ”₯Kom sien die Merlo TF35.7 Γ©n TF42.7 in aksie by Stand B82 & B83, ...
04/09/2026

5 dae om te gaan, die opwinding is reeds in die lug! 🌾πŸ”₯

Kom sien die Merlo TF35.7 Γ©n TF42.7 in aksie by Stand B82 & B83, Ingang 1.

πŸ“… 9 - 12 September 2026
πŸ“ Nampo Kaap 2026

Ons sien jou daar! πŸ‘Š

7 dae om te gaan! πŸ”₯Nampo Kaap 2026 is amper hier en ons sal die Merlo TF35.7 Γ©n TF42.7 ten toon stel by Stand B82 & B83!...
02/09/2026

7 dae om te gaan! πŸ”₯

Nampo Kaap 2026 is amper hier en ons sal die Merlo TF35.7 Γ©n TF42.7 ten toon stel by Stand B82 & B83!

Kom sien hierdie masjiene in aksie en gesels met ons span oor watter Merlo reg is vir jou plaas of besigheid.

πŸ“… 9 - 12 September 2026
πŸ“ Stand B82 & B83

Ons sien jou daar! πŸ‘Š

31/08/2026

Die Merlo MF44.9, gebou vir elke oomblik van die oes seisoen. 🌾

Kyk hoe hierdie masjien elke gewasproduksie taak hanteer soos dit moet.

En onthou, dit kom binnekort Suid-Afrika toe! πŸ‡ΏπŸ‡¦

πŸ“© Kontak ons vir meer inligting.

Die groen masjiene is op pad! πŸšœπŸ’šNog net 10 dae voor Nampo Kaap 2026 en ons kan nie wag om julle daar te sien nie!Kom erv...
30/08/2026

Die groen masjiene is op pad! πŸšœπŸ’š

Nog net 10 dae voor Nampo Kaap 2026 en ons kan nie wag om julle daar te sien nie!
Kom ervaar die Merlo telehandlers by Stand B82 & B83, Ingang 1.

πŸ“… 9 - 12 September 2026
πŸ“ Nampo Kaap 2026

Ons sien jou daar! πŸ‘Š

29/08/2026

Jy het hom gesien. Jy het van hom gehoor. Nou kan jy self na hom kom kyk. Die Merlo Multifarmer is in Suid Afrika - en hy staan by NAMPO Kaap / Cape. Kom besoek Merlo by stalletjie B82, B83.

Vir meer inligting kontak vir Pieter by 082 339 4424 of besoek hulle by https://www.forkliftsnw.com

Merlo at Forklifts NW

26/08/2026

Kyk hoe die Merlo TF30.7 werk! πŸ’ͺ

Kompak. Rats. Kragtig. Gebou vir elke werk op die plaas.

πŸ“© Kontak ons vir meer inligting.

Lente is om die draai en Merlo is al dekades lank gereed. 🌱Van die eerste gronde wat omgespit is tot vandag, Merlo het n...
24/08/2026

Lente is om die draai en Merlo is al dekades lank gereed. 🌱

Van die eerste gronde wat omgespit is tot vandag, Merlo het nog altyd langs die boer gestaan waar dit saak maak. Op die land, in die modder, voor die plant seisoen begin.

Is jou toerusting gereed vir lente? 🌾

πŸ“© Kontak ons om uit te vind watter Merlo model by jou plaas pas.

21/08/2026

Merlo leef telehandlers. Mattia wys ons hoe hulle fabriek lyk en hoekom hulle al vir meer as 60 jaar een van die leiers in die industrie is.

Vir meer inligting kontak vir Pieter by 082 339 4424 of besoek hulle by https://www.forkliftsnw.com

Merlo at Forklifts NW

20 dae om te gaan! ⏳πŸ”₯Nampo Kaap 2026 is net om die draai en ons is besig om voor te berei!Kom ervaar die Merlo telehandl...
20/08/2026

20 dae om te gaan! ⏳πŸ”₯

Nampo Kaap 2026 is net om die draai en ons is besig om voor te berei!

Kom ervaar die Merlo telehandlers by Stand B82 & B83, Ingang 1.

πŸ“… 9 - 12 September 2026
πŸ“ Nampo Kaap 2026

Merk jou kalender, jy wil dit nie misloop nie! πŸ‘Š

Address

1 Escom Street
Rustenburg
0300

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 15:00

Telephone

+27145971010

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Merlo at Forklifts NW posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share