Kleinberg

Directions

Kleinberg Kleinberg bied kliënte n wye verskeidenheid produkte van hardeware, landbou onderdele tot motor parte. En as ons dit nie het nie kry ons dit vir jou.

28/09/2026
17/09/2026

Ons fone is weer aanlyn. Vra dat jul asb die Kleinberg nommers gebruik en nie personeel se persoonlike nom nie.

☎️ 028 2611 232 (bel nom)

🗨️ 0795968057(Johan whatsapp)

🗨️ 069 861 9126 (Spares whatsapp)

🗨️ 068 319 1453 (admin/accounts)

16/09/2026

Kleinberg Hardeware is vanoggend gesluit weens inbraak. Sal later vandag weer oop wees.
Enige info sal waardeer word!

Telefone ook gesteel so kontak Hans-Jurie Human @ 0835571386 indien navrae het.

Ons wens vir Stephan Ralph sterkte toe in sy nuwe amp as Voorraand-/kliëntediens bestuurder.Bietjie agtergrond:"Ek kom o...
03/09/2026

Ons wens vir Stephan Ralph sterkte toe in sy nuwe amp as Voorraand-/kliëntediens bestuurder.

Bietjie agtergrond:

"Ek kom oorspronklik van Cradock af. Begin as n cinema Projectionist / Projector operator in Stellenbosch na matriek . Pad het my in 2007 na Riviersonderend toe gebring en ek het mettertyd die koerier depots oorgeneem. In 2021 het ek begin by Kleinberg Hardeware begin uit help en die res is geskiedenis. Vir ons jeug: Al raak lewe moeilik hou uit en aan vertrou op die Here en als sal uit werk. Wees nederig en bereid om te leer."

2de handse dak plate te koop!- 6m @ R250- 5m @ R200- 3.7m @ R150- 2.7m @ R100- 1.4m @ R50
03/09/2026

2de handse dak plate te koop!

- 6m @ R250
- 5m @ R200
- 3.7m @ R150
- 2.7m @ R100
- 1.4m @ R50

Ontmoet ons 'nuwe' vloer-/logistieke bestuurder💪" Ek is Johan Wentzel, ’n oud-leerder van Hoërskool Riviersonderend en t...
02/09/2026

Ontmoet ons 'nuwe' vloer-/logistieke bestuurder💪

" Ek is Johan Wentzel, ’n oud-leerder van Hoërskool Riviersonderend en tans bestuurder by Kleinberg Hardeware.
My pad hierheen was nie maklik nie. In 2019 het ek en my vrou met ons kinders verhuis om na my oupa om te sien. Ons het nie geweet waar ons sou werk of eet nie al wat ons gehad het, was geloof.
My reis by Kleinberg het begin as ’n tuinwerker en van daar het ek die geleentheid gekry om in die tweedehandse winkel te help en later as algemene werker in die winkel te werk. Deur harde werk, toewyding en deursettingsvermoë het ek myself opgewerk en talente ontdek waarvan ek nie eens geweet het ek beskik nie.
Vandag is ek trots op hoe ver ek gekom het en dankbaar vir my vrou en kinders wat my elke dag ondersteun. Ek dank eerstens my Hemelse Vader vir Sy krag en genade, asook Humanlandboudienste vir die geleenthede en vertroue wat hulle in my gestel het.
My boodskap aan jongmense is eenvoudig: Moenie jou begin onderskat omdat dit klein lyk nie. Werk hard, bly nederig, gebruik elke geleentheid en moenie tou opgooi wanneer die pad moeilik raak nie. Jou huidige omstandighede bepaal nie jou eindbestemming nie."

08/06/2026

Neem Kennis❗ ❗

Kleinberg Hardeware sluit hierdie week elke middag 16:00 vir stock-take.

Watertenke in voorraad!- 1000lt @ R2175- 2000lt @ R2330- 5000lt @ R6060
04/02/2026

Watertenke in voorraad!
- 1000lt @ R2175
- 2000lt @ R2330
- 5000lt @ R6060

Address

Riviersonderend

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:30 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleinberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category