18/08/2026
En ons!!!!!
As jy nog redes soek om Aarbeifees toe te komβ¦ hierβs sommer 10! π
Van soet aarbeie en lekker kos tot 14 top kunstenaars, βn groot biertuin, honderde stalletjies, kindersone Γ©n die rugby op die groot skerm; diΓ© is βn naweek wat jy nie wil mis nie! πΆπ»π
π
28 & 29 Augustus 2026
π Heartland Equestrian Park, Brits
ποΈ R110 per dag | R180 vir die hele naweek
ποΈ Kaartjies aanlyn Γ©n by die hek beskikbaar.
π Koop jou kaartjies: opentickets.co.za/shop/aarbeifees
Wie bring jy saam? ππ