01/06/2026
Is jy opsoek na 'n nuwe werksuitdaging?
Sluit aan by ons puik verkoopspan!
=========================
CSI het 'n vakante betrekking in Pretoria Wes as deel van uitbreiding in die verkope afdeling. Posisie : Toonbank verkoopsman clutches & brakes en werkswinkel.
Vereistes :
1. Geldige rybewys kode EB , 08.
2. Afrikaans en Engelssprekend
3. Gesondheid moet goed wees.
4. Moet bereid wees om te leer en soms swaar goedere optel en nie omgee om jou hande vuil te maak nie.
5. Verkieslik nie- rokers en nie-vapers.
6. Eie vervoer.
7. Sober gewoontes.
8. Suksesvolle applikant kan onmiddelik begin.
9. Applikante met tegniese agtergrond of wat tegnies aangelĂȘ is sal voorkeur geniet.
10. Applikante sal opgelei word so ondervinding nie n vereiste nie. Moet net van nature met klante , verskaffers & kollegas kan kommunikeer.
Stuur CV na [email protected] , asb geen oproepe nie.