30/12/2021
Stem julle saam, wat pla nog?
Ouerskap As ouers is ons so gelukkig dat ons kinders met 'n "instruction tag" gebore is, jy weet mos die "tag" wat gewoonlik aan die binnekant van 'n h**p is... Die "tag" vertel jou presies hoe om jou kind groot te maak, wat om te doen as hulle huil