AgriCad

AgriCad AgriCAD was founded in 2010 as a manufacturing concern with our focus on the African farming community and its needs.

The heart of the business is a modern manufacturing practice operated to ensure quality and durability.

Waar braai jy vanaand? Selfs vir hierdie vraag het AgriCAD die antwoord. Kom kry nou jou modulêre braaier en sommer ook ...
12/09/2026

Waar braai jy vanaand? Selfs vir hierdie vraag het AgriCAD die antwoord. Kom kry nou jou modulêre braaier en sommer ook 'n braaitang by Stalletjie C2 op die Nampo Kaap skouterrein teen spesiale skou pryse. Vou hom op, gooi hom agter jou bakkie se sitplek en wees altyd braai-gereed. Die ideale Kersgeskenk aan jouself, jou buurman of selfs jou skoonpa.

Come rain or shine....Koud en reënerig op die laaste dag van Nampo Kaap 2026 maar Agricad is steeds hier.  Kom kuier ger...
12/09/2026

Come rain or shine....

Koud en reënerig op die laaste dag van Nampo Kaap 2026 maar Agricad is steeds hier. Kom kuier gerus saam met ons op Standplaas C2 om te gesels oor oplossings vir u boerdery se unieke behoeftes.

Nampo Kaap 2026 - AgriCAD is hier en reg om die werk vir jou te doen!!!. Kom kuier gerus saam met ons op standplaas C2
09/09/2026

Nampo Kaap 2026 - AgriCAD is hier en reg om die werk vir jou te doen!!!. Kom kuier gerus saam met ons op standplaas C2

04/09/2026
Die lente is hier en daarmee saam kom die belofte van  nuwe lewe en groei.Groot trots! Nog 'n kwaliteit AgriCAD produk a...
02/09/2026

Die lente is hier en daarmee saam kom die belofte van nuwe lewe en groei.

Groot trots! Nog 'n kwaliteit AgriCAD produk afgelewer by sy 'vir-altyd-huis'. Ontmoet die DH800 - 80 skottel dis.

Kom gesels met ons by die Afgri stalletjie by die Swartland skou of by ons stalletjie by Nampo Kaap om innoverende oplossings vir u unieke behoeftes te bespreek.

AgriCAD - steeds u voorkeur vervaardiger!

Al loop die mooiste rooi AgriCAD implemente op die lande in New Zealand bly ons bloed groen...
22/08/2026

Al loop die mooiste rooi AgriCAD implemente op die lande in New Zealand bly ons bloed groen...

Address

292 Mundt Street, Watloo
Pretoria
0184

Opening Hours

Monday 07:30 - 04:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 14:00

Telephone

+27769821685

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when AgriCad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share