25/05/2026
Dit is Casper Genis. Ek wil net graag dankie sê vir die uitstekende diens wat ek van Rian Vogel ontvang het met die vervanging van my dogter se kar battery. Ek is absoluut in my skik met die goeie diens deur hom en sy medewerker en vra dat u hulle asseblief namens my bedank.
Baie dankie!