DynamiteAg

DynamiteAg Agricultural Equipment and Services

'n Ruk gelede was die kettingdis 'n duur, relatief nuwe implement. Nie meer nie.Bok.I se kettingdis is nou binne bereik ...
02/09/2026

'n Ruk gelede was die kettingdis 'n duur, relatief nuwe implement. Nie meer nie.

Bok.I se kettingdis is nou binne bereik van meer boere - beproef, verfyn en reg om 'n plek in jou boerdery vol te staan.

Gesels met Jurie oor 'n Bok.I vir jou boerdery: ๐Ÿ“ž 064 619 2730

17/08/2026

Jurie het onlangs bietjie gaan kuier by Hendrie van Bok Implemente. Hulle het lekker gesels oor hoe jou boerdery kan baat by die nuutste implemente ๐Ÿ‘‡

Kontak vir Jurie vir 'n Bok.I vir jou boerdery ๐Ÿ“ž064 619 2730

Grondverdigting is nie altyd sigbaar nie, maar die invloed daarvan kan regdeur die groeiseisoen gevoel word.Die ๐—•๐—ผ๐—ธ.๐—œ ๐—œ๐—ป...
13/08/2026

Grondverdigting is nie altyd sigbaar nie, maar die invloed daarvan kan regdeur die groeiseisoen gevoel word.

Die ๐—•๐—ผ๐—ธ.๐—œ ๐—œ๐—ป๐—น๐˜†๐—ป ๐—ฆ๐—ธ๐—ฒ๐˜‚๐—ฟ๐—ฝ๐—น๐—ผ๐—ฒ๐—ด bied maksimum deurbreking van verdigtingslae, terwyl versteuring van die bogrond tot die minimum beperk word.

Met modelle van 4 tot 9 tande kan jy die opsie kies wat by jou boerdery en beskikbare trekkerkrag pas.

๐—š๐—ฒ๐˜€๐—ฒ๐—น๐˜€ ๐—บ๐—ฒ๐˜ ๐—๐˜‚๐—ฟ๐—ถ๐—ฒ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐——๐˜†๐—ป๐—ฎ๐—บ๐—ถ๐˜๐—ฒ๐—”๐—ด ๐—ผ๐—ผ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—ฟ๐—ฒ๐—ด๐˜๐—ฒ ๐—•๐—ผ๐—ธ.๐—œ ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฟ ๐—ท๐—ผ๐˜‚ ๐—ฏ๐—ผ๐—ฒ๐—ฟ๐—ฑ๐—ฒ๐—ฟ๐˜† ๐Ÿ“ž 064 619 2730

06/08/2026

Die Bok.I Hoรซspoeddis werk plantreste doeltreffend in, bevorder grondstruktuur en skep 'n gesonde saadbed - sonder om jou grond onnodig te versteur.

Dis presies hoekom slim implemente saak maak.

๐˜Ž๐˜ฆ๐˜ด๐˜ฆ๐˜ญ๐˜ด ๐˜ฎ๐˜ฆ๐˜ต ๐˜‘๐˜ถ๐˜ณ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ฐ๐˜ฐ๐˜ณ '๐˜ฏ ๐˜‰๐˜ฐ๐˜ฌ.๐˜ ๐˜ท๐˜ช๐˜ณ ๐˜ซ๐˜ฐ๐˜ถ ๐˜ฃ๐˜ฐ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฅ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜บ: 064 619 2730

Jurie van DynamiteAg is jou kontak vir ALLES Geringhoff ๐Ÿ“ž 064 619 2730
28/07/2026

Jurie van DynamiteAg is jou kontak vir ALLES Geringhoff ๐Ÿ“ž 064 619 2730

Die toekoms van jou boerdery word nie net deur jou volgende oes bepaal nie, maar deur die gesondheid van jou grond.Die ๐—•...
21/07/2026

Die toekoms van jou boerdery word nie net deur jou volgende oes bepaal nie, maar deur die gesondheid van jou grond.

Die ๐—•๐—ผ๐—ธ.๐—œ ๐—›๐—ผ๐—ฒฬˆ๐˜€๐—ฝ๐—ผ๐—ฒ๐—ฑ๐—ฑ๐—ถ๐˜€ werk plantreste doeltreffend in, bevorder grondstruktuur en help om 'n gesonde saadbed te skep sonder onnodige versteuring. Nou dis nou slim!

Vind meer uit oor wat die Bok.I hoรซspoeddis vir jou grond kan doen. Kontak vandag vir Jurie: ๐Ÿ‘‰ 064 619 2730

Jy d**k nie net aan hierdie seisoen se oes nie. Jy d**k reeds aan die volgende tien.Grondgesondheid bepaal hoe jou lande...
14/07/2026

Jy d**k nie net aan hierdie seisoen se oes nie.
Jy d**k reeds aan die volgende tien.

Grondgesondheid bepaal hoe jou lande oor jare gaan presteer. Daarom is die Bok.I Hoรซspoeddis ontwerp om nie net vinnig te werk nie, maar slim.

Deur 'n unieke skotteluitleg, dieper raam en breรซr basis word plantreste optimaal ingewerk, grondstruktuur ondersteun en 'n egalige saadbed geskep.

Spesifiek ontwerp vir SA lande en oor baie jare aangepas en verfyn om vir jou die beste resultate te gee.

Kry jou Bok.I by Jurie! ๐Ÿ“ž 064 619 2730

Hoeveel Geringhoff-tafels hou nog vandag, 10 jaar later?Party sรช hulle koop hul tweede een net omdat die eerste steeds s...
09/07/2026

Hoeveel Geringhoff-tafels hou nog vandag, 10 jaar later?

Party sรช hulle koop hul tweede een net omdat die eerste steeds so goed presteer nรก jare se gebruik.

Kontak vir Jurie vir 'n Geringhoff - jy sal nie spyt wees nie! ๐Ÿ‘‰ 064 619 2730

Mens fokus dalk te veel op wat bo die grond gebeur.Wees slim en fokus eerste op wat onder die grond gebeur.Met die Bok.I...
07/07/2026

Mens fokus dalk te veel op wat bo die grond gebeur.

Wees slim en fokus eerste op wat onder die grond gebeur.

Met die Bok.I Inline Ripper:
โœ”๏ธ Werk jy tot 500 mm diep
โœ”๏ธ Verbeter jy wortelontwikkeling
โœ”๏ธ Verhoog jy waterinfiltrasie
โœ”๏ธ Bevorder jy langtermyn grondgesondheid

DynamiteAg โ€“ trotse verskaffer van Bok.I en ander wรชreldklas landboutoerusting. Skakel vir Jurie ๐Ÿ“ž 064 619 2730

Verdigtingslae is โ€™n boer se stil vyand - dit keer dat wortels diep water kry en beperk jou opbrengs. Maar hoe breek jy ...
24/06/2026

Verdigtingslae is โ€™n boer se stil vyand - dit keer dat wortels diep water kry en beperk jou opbrengs. Maar hoe breek jy daardie lae sonder om jou kosbare bogrond heeltemal te vernietig?

Die antwoord is Bok.I se Inlyn Skeurploeg. Sy spesiale _no till_ -tipe tand bied maksimum deurbreuk van verdigtingslae, terwyl bogrond en grondmateriaal tot die absolute minimum versteur word.

Die gevolg? Maksimum diepte met minimum versteuring. Die perfekte balans vir jou grond!

Kontak vir Jurie vir jou Bok.I: ๐Ÿ“ž064 619 2730

.I

Boerdery is haarfyn-beplanning en aandag aan detail; dit maak net sin dat jou toerusting op dieselfde wyse ingestel is. Die span by DynamiteAg kรฉn

Address

15 Viney Street Potchefstoom
Potchefstroom
2520

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DynamiteAg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share