04/09/2026
'n Trotse Piket Implemente span geniet vanjaar die 2de plek vir 'uitstallings vir masjinerie onder 15 miljoen' 🙌🏻 vir hul uitstalling by die jaarlikse Swartlandskou 2026. Welgedaan, dis sommer eersteklas dienslewering! Van links na regs: Zoë McDonald, Arno en Egbert de Waal.