Van Schoor

Van Schoor Manufacturer and distributor of quality livestock feeding and handling equipment and farming and other steel gates.

01/12/2025

Skaapwerk word maklike werk met Van Schoor se produkte. Hier word een van ons platbakvoerders in aksie gesien. Kontak gerus die kantoor by 021 972 1614 of 064 789 3660 vir kundige advies en produkte wat generasies kan hou.

Manufacturer and distributor of quality livestock feeding and handling equipment and farming and other steel gates.

Hoe herken jy 'n Van Schoor-hek? Dis baie maklik, kyk uit vir die oranje plakker wat op elke hek geplak word, hierdie pl...
03/10/2025

Hoe herken jy 'n Van Schoor-hek? Dis baie maklik, kyk uit vir die oranje plakker wat op elke hek geplak word, hierdie plakker is 'n bewysstuk dat die hek wat jy ontvang kwaliteit is. Ons spreekwoordige "stamp of approval".

Kom maak 'n draai by ons by NAMPO! Kyk uit vir die oranje vlae - jy kan hulle nie mis nie!
12/09/2025

Kom maak 'n draai by ons by NAMPO! Kyk uit vir die oranje vlae - jy kan hulle nie mis nie!

Kom kuier by ons by die SwartlandSkou - Moorreesburg! By ingang B, draai links en sien die oranje vlae!
05/09/2025

Kom kuier by ons by die SwartlandSkou - Moorreesburg! By ingang B, draai links en sien die oranje vlae!

VACANCY at Van Schoor Feel free to share with your friends and family who might be interested. All essential qualificati...
24/06/2025

VACANCY at Van Schoor

Feel free to share with your friends and family who might be interested. All essential qualifications, skills and experience is noted in post:

BULLHORNS (DRAPE NET BRACKET)Bullhorns are galvanised steel brackets that are secured onto posts and form part of drape ...
22/05/2025

BULLHORNS (DRAPE NET BRACKET)
Bullhorns are galvanised steel brackets that are secured onto posts and form part of drape net structures.
These brackets provide easier access to your produce; increase the capacity under the netting for labour; and raise the netting to prevent damage.
The bracket can be beneficially applied to fruit trees, blueberries, cherries, flowers, and vegetables.
Why use Van Schoor? We offer market-beating prices, ensuring that you get the best value for your investment. With quick turnaround times and exceptional durability, our bullhorns are designed to withstand the toughest conditions. We can customise the brackets to fit your specific needs and easily produce them in large volumes.
Why wait? Call us today for more information:
021 972 1614 or 064 789 3660
Or send an email to:
[email protected] or [email protected]
Experience the difference of working with an industry leader who truly understands your needs.

WEN!!📸 Van Schoor Gate het ’n opwindende fotokompetisie – en jy kan deel wees van dit alles! Wys vir ons jou VAN SCHOOR ...
13/05/2025

WEN!!
📸 Van Schoor Gate het ’n opwindende fotokompetisie – en jy kan deel wees van dit alles! Wys vir ons jou VAN SCHOOR produk en wen ‘n lekker prys!
Het jy ’n foto of ‘n video wat wys hoe werk een van ons produkte? Hoe maak dit jou lewe makliker? Het dit bloot ‘n mooi agtergrond wat jou geroer het? Wys dit vir ons!
🎯Wat kry die wenner?
Eerstens – die reg om lekker te brag by almal wat wil luister
Tweedens – R10 000.00 geskenkbewys om by Van Schoor te spandeer.
Derdens – Jou foto of video spog op ons promosiemateriaal!
👨‍⚖️ Hoe werk dit?
1. Neem ’n goeie gehalte foto of video van een van ons produkte van waterkrip tot plaashek en alles tussen-in!
2. Laai dit op Facebook of Instagram. Of stuur jou foto/video vir ons op WhatsApp: 076 789 3660
3. Tag Van Schoor Gate (Facebook) of (op Instagram)
4. Maak seker jou plasing is “public” dat ons jou foto kan sien!
5. Bonuspunte: Tag 3 vriende wat ook by Van Schoor se produkte kan baatvind, en share die post na jou stories.
📅 Sluitingsdatum: 31 Mei 2025
📸 Deur in te skryf gee jy toestemming dat ons jou foto mag gebruik vir enige toekomstige bemarking en/of promosie.
🏆 Wenner word aangekondig 6 Junie 2025.
👉 Baie belangrik!! Moenie agterbly nie, skryf vandag nog in!
🌐 [email protected]
📝 064 789 3660

4. Maak seker jou plasing is "public" dat ons jou foto kan sien!
5. Bonuspunte: Tag 3 vriende wat ook by Van Schoor se produkte kan baatvind, en share die post na jou stories.

📅 Sluitingsdatum: 31 Mei 2025
📸 Deur in te skryf gee jy toestemming dat ons jou foto mag gebruik vir enige toekomstige bemarking en/of promosie.
🏆 Wenner word aangekondig 6 Junie 2025.
👉 Baie belangrik!! Moenie agterbly nie, skryf vandag nog in!

🌐 [email protected]
📝 064 789 3660

Soos mens ry sien jy net die stofwolke op die lande staan, dan weet jy watter tyd van die jaar dit is! Met die verwagten...
07/05/2025

Soos mens ry sien jy net die stofwolke op die lande staan, dan weet jy watter tyd van die jaar dit is! Met die verwagtende reën aan die kom, wil ons elke boer sterkte toewens vir die plantseisoen!

Ons stel graag ons splinternuwe Bees Lyfklamp Krat 2.0 bekend! Ook genaamd "Die Hiëna" vanweë die sterk kaak/klamp vermo...
24/04/2025

Ons stel graag ons splinternuwe Bees Lyfklamp Krat 2.0 bekend! Ook genaamd "Die Hiëna" vanweë die sterk kaak/klamp vermoë om enige bees te immobiliseer.

Die opgraderings en spesifikasies soos hier onder genoem, gee jou die kans om in meer detail jou bees te ondersoek en so die nodige stappe te neem en terselfdertyd jou en die bees se veiligheid te verhoog. Die eenheid is ook doelgerig gebou om as veearts krat te kan dien, en enige skaal en monitor kan gekoppel word, van net gewig gee tot slim EID Tags.

Ons glo in ‘n modulêre konsep wat vir jou unieke produksie eenheid ‘n oplossing kan bied. Die krat kan aan jou bestaande Van Schoor drukgang gekoppel word, of kan by ‘n bestaande of nuwe drukgang geplaas word.

Hier is ‘n paar unieke kenmerke wat uit staan op die nuwe model:
• Verstelbaar vir die hantering van alle beesrasse en self kalwers
• Effektiewe ratstelsel sluitingsmeganisme, soortgelyk aan ons H-tipe nekklamp
• V klampaksie vir stewiger greep om bees te stuit
• Toegang aan beide kante vanaf 4 individuele hekke vir voor en – agterkant werk
• Syhekke werk met vinnige aksie gravitasieslotte
• Onderste sydeure vir die werk aan hoewe
• Die eenheid kan ook as skaal gebruik word, waar enige weegstawe en monitor gekoppel kan word.
• Ekstras: Voeg nekklamp en / of skuifhek by
• Hot dip galvanised

Kontak ons enige tyd indien jy jou bees boerdery na die volgende vlak wil neem.

021 972 1614 of [email protected] / [email protected]
Van Schoor: Kwaliteit waarop u kan vertrou sedert 1910
www.vanschoorgate.co.za

09/04/2025

BULLHORNS (DRAPE NET BRACKET)

Bullhorns are galvanised steel brackets that are secured onto posts and form part of drape net structures.

These brackets provide easier access to your produce; increase the capacity under the netting for labour; and raise the netting to prevent damage.

The bracket can be beneficially applied to fruit trees, blueberries, cherries, flowers, and vegetables.

Why use Van Schoor? We offer market-beating prices, ensuring that you get the best value for your investment. With quick turnaround times and exceptional durability, our bullhorns are designed to withstand the toughest conditions. We can customise the brackets to fit your specific needs and easily produce them in large volumes.

Why wait? Call us today for more information:
021 972 1614 or 064 789 3660

Or send an email:
[email protected] or [email protected]

Experience the difference of working with an industry leader who truly understands your needs.

Manufacturer and distributor of quality livestock feeding and handling equipment and farming and other steel gates.

Address

4 Van Schoor Street
Philadelphia
7304

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27219721614

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Van Schoor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Van Schoor:

Share