IGF DIY STORE

IGF DIY STORE Hardware store for all your DIY and building needs.

‼‼20% CLEARANCE SALE‼‼Op al die voorraad in die winkel, tot end van die maand.Dit is hartseer, maar agv die Covid gemors...
22/03/2021

‼‼20% CLEARANCE SALE‼‼

Op al die voorraad in die winkel, tot end van die maand.

Dit is hartseer, maar agv die Covid gemors moet ons ook nou ons deure sluit.

Baie dankie aan almal wat ons oor die laaste paar jaar ondersteun het.

ECO RUBBER, nou beskikbaar by ons...Beste dakseel produk op die mark...Beskikbaar in ñ verskeidenheid van kleure, word v...
23/12/2020

ECO RUBBER, nou beskikbaar by ons...
Beste dakseel produk op die mark...
Beskikbaar in ñ verskeidenheid van kleure, word verpak in 5L of 20L houers.

**Beperkte voorraad tot die nuwe jaar wanneer vervaardigers weer oop maak.

Nog nuwe produkte op die vloer...Academy: Besems, rollers, kwaste ens.LK's: Gas & braai toerusting.Gardena: Kraan & tuin...
11/11/2020

Nog nuwe produkte op die vloer...

Academy: Besems, rollers, kwaste ens.
LK's: Gas & braai toerusting.
Gardena: Kraan & tuinslang passtukke.
Rufflette: Gordyn reëlings en toebehore.
Gelmar: Badkamer toebehore.
Energizer: Alle battery grotes.

EN NOG BAIE MEER!!!

NUUT OP DIE VLOER...Optimizor 20kg = R320Optimizor 8kg = R145Lipo 7kg = R98
11/11/2020

NUUT OP DIE VLOER...

Optimizor 20kg = R320
Optimizor 8kg = R145
Lipo 7kg = R98

Nuut op die vloer...Ñ verskeidenheid van Teëls, Laminated vloer planke en Tapeite...
19/09/2020

Nuut op die vloer...

Ñ verskeidenheid van Teëls, Laminated vloer planke en Tapeite...

Balke, perlines, brandring, coverstrips, quarterrounds, halfrounds, skirtings, plywood, presswood...Dit wat ons nie het ...
10/08/2020

Balke, perlines, brandring, coverstrips, quarterrounds, halfrounds, skirtings, plywood, presswood...

Dit wat ons nie het nie, lewer ons af binne 3 tot 5 dae...

Nuwe produkte op die vloer...LK's braai toerusting...Bergermaster PVA en Plaster primer (Dulux produk)
08/08/2020

Nuwe produkte op die vloer...

LK's braai toerusting...
Bergermaster PVA en Plaster primer (Dulux produk)

"Blessing upon Blessing is the reward for patience."Vader God, aan U gee ek al die eer en dank vir U guns en voorsiening...
07/08/2020

"Blessing upon Blessing is the reward for patience."

Vader God, aan U gee ek al die eer en dank vir U guns en voorsiening, ek is niks, maar U is ALS!!!

Ons 1ste ING-CO powertools is op die vloer...Nog reekse en produkte binnekort beskikbaar...*2400W angle grinder*950W ang...
15/07/2020

Ons 1ste ING-CO powertools is op die vloer...
Nog reekse en produkte binnekort beskikbaar...

*2400W angle grinder
*950W angle grinder
*20V cordles drill kit
*650W impact drill
*850W impact drill
*1400W sircular saw
*2000W heat gun
*100W glue gun

ING-CO, beste kwaliteit met uitstekende waarborge vir billike pryse.

Na maande se gesukkel met Coca-cola is ons yskas en eerste voorraad uiteindelik in die winkel...
15/07/2020

Na maande se gesukkel met Coca-cola is ons yskas en eerste voorraad uiteindelik in die winkel...

10/07/2020

Nuwe voorraad pavers, stockbrick en boublokke sopas arriveer...

***Berggruis, sand, klip, readymix & sement ook beskikbaar.

COMING SOON!!!NUWE produkte en verskaffers wat binnekort op ons rakke sal wees...Ons bring ook "bearings", belde, ratte,...
09/07/2020

COMING SOON!!!

NUWE produkte en verskaffers wat binnekort op ons rakke sal wees...

Ons bring ook "bearings", belde, ratte, kettings, olies en filters in.

Address

Langs USAVE
Petrusburg
9932

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 07:30 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when IGF DIY STORE posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to IGF DIY STORE:

Share

Category