Dié "Shop" at NexusAg49 Patensie

Dié "Shop" at NexusAg49 Patensie NexusAg49 Cc

Stockist/services of Felco, Stihl, Gedore, Food Spec Stainless Braai Equipment, HDPE & LDPE Irrigation Pipes and Fittings, Water Tanks, Rato Water Pumps & Generators, Borehole Vertical/Horizontal/Booster Pumps, Croplife Plastic recycling

Kersfees is so naby ons kan dit al ruik. As jou man soggens die lande ry,saans die vuur aansteek,en altyd ’n tang of mes...
22/12/2025

Kersfees is so naby ons kan dit al ruik.

As jou man soggens die lande ry,
saans die vuur aansteek,
en altyd ’n tang of mes in die bakkie het…
dan weet jy: ’n Braai geskenk gaan 'n wenner wees.

Ons het praktiese braai-gereedskap en ander interessante goeters in die winkel –
perfek vir ’n vinnige Kersgeskenk wat sommer reg is om toe te draai.

👉 Kom loer by ons in.

Kom geniet die dag saam ons!Bevestiging van teenwoordigheid t.o.v.  eet en drinkgoed is noodsaaklik!
23/10/2025

Kom geniet die dag saam ons!

Bevestiging van teenwoordigheid t.o.v. eet en drinkgoed is noodsaaklik!

Moeg vir jou skêr wat d**k dis 1995? Upgrade na die INC-CO battery skêr. Hy sny vinniger as wat jy "snoei" kan  sê! Geen...
09/10/2025

Moeg vir jou skêr wat d**k dis 1995?

Upgrade na die INC-CO battery skêr. Hy sny vinniger as wat jy "snoei" kan sê!

Geen sweet, geen blase, net krag en gemak.

Nou beskikbaar by shop Dié "Shop" at NexusAg49 Patensie , kom kyk hom in aksie.

Address

Paul Ferreir Street At NexusAg 49 Patensie Depot
Patensie

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dié "Shop" at NexusAg49 Patensie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category