Rembrandt Staal

Call Directions Website Contact the business

Rembrandt Staal Konstruksie
Staalverkope
Dekoratiewe Staalwerk Ons doen dekoratiewe staalwerk

Nuwe BKO Gebou - Hierdie week is die betonblaaie op die eerste vloer gepak en nou kan ons die finalisering van die staal...
29/10/2026

Nuwe BKO Gebou - Hierdie week is die betonblaaie op die eerste vloer gepak en nou kan ons die finalisering van die staal struktuur doen voordat bekleding begin

ń Miernes van bedrywighede vandag hier by N14 se bou terrein
26/10/2026

ń Miernes van bedrywighede vandag hier by N14 se bou terrein

01/10/2026

✨ ’n Unieke dekoratiewe tuin bankie, met die hand gemaak deur Rembrandt Staal. ✨

🎪 **KARNAVAL-AANBIEDING: R5 500**

📞 082 774 2829
📧 [email protected]

Gemaak met sorg. Ontwerp om mooi te bly. 🤎

Projek : Henko Agri. Stoor deure.
28/09/2026

Projek : Henko Agri. Stoor deure.

Finale produk by Huis Pieters. Wanneer twee materiale bymekaar kom en mekaar komplimenteer. Voortrek Houtwerk het hout i...
21/09/2026

Finale produk by Huis Pieters. Wanneer twee materiale bymekaar kom en mekaar komplimenteer. Voortrek Houtwerk het hout installasie gedoen.

Eindproduk nadat die boukontrakteur, OSB Projekte, die Kinder-kibus by die Gemeenskap saal voltooi het.Welgedaan Dewald ...
17/09/2026

Eindproduk nadat die boukontrakteur, OSB Projekte, die Kinder-kibus by die Gemeenskap saal voltooi het.
Welgedaan Dewald Otto en jou span.

01/09/2026

Manne van staal wat jou staal ken. 🔩⚙️

By Rembrandt Staal lewer ons kwaliteit staal, presisie-snywerk en betroubare diens waarop jy kan staatmaak.

Of jy nou bou, vervaardig of herstel — ons ken staal.

📍 Rembrandt Staal
💪 Sterk staal. Sterk diens.

The first cut is always the deepest, so ook is die eerste kap altyd die moeilikste.
31/08/2026

The first cut is always the deepest, so ook is die eerste kap altyd die moeilikste.

Nog ʼn klippie in Naledi se skoen
25/08/2026

Nog ʼn klippie in Naledi se skoen

Address

Ysterklip Straat N22
Orania
8752

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 16:00

Telephone

0827742829

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rembrandt Staal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rembrandt Staal:

Shortcuts

Share

Nearby equipment services