26/10/2026
📢 WERKSGELEENTHEID: ADMIN / VERKOOPS DAME
Is jy tussen 18 en 28 jaar oud, hardwerkend en op soek na ’n nuwe uitdaging? Ons is op soek na ’n entoesiastiese, betroubare en gemotiveerde persoon om by ons span aan te sluit!
Vereistes:
âś… Matriek met Rekenaar geletterdheid is VERPLIGTEND
âś… Rekenaarervaring
✅ Goeie kommunikasievaardighede en ’n mens-mens persoonlikheid
âś… Eerlik, lojaal en hardwerkend
✅ Spanwerker met ’n positiewe gesindheid
âś… Sober gewoontes
đź“§ Stuur jou CV na: [email protected]
Dink jy jy is die regte persoon vir die pos? Ons sien uit daarna om van jou te hoor!
Deel gerus hierdie plasing met iemand wat dalk belangstel! đź’™