06/06/2026
Wat 'n Ervaring op by die Stroper Resies ! Glo-Tech LED oplossings vir die Boer. Wat 'n massiewe sukses. Dankie aan al die boere wat ons besoek het. Ons sien uit om 'n pad met julle te stap in die toekoms.
Laat daar lig wees op elke Trekker en elke Stroper!
Beter LED.
Glo-Tech Energy!💪☝️