JONES MASJIENE

JONES MASJIENE Jones Masjiene is one of South Africa’s Leading Manufacturer of Feed Equipment and machinery.

17/06/2026

Masjiene is in ons DNA. Die installasie is al 39 jaar oud en loop soos stroop!!



06/06/2026

Hoe kan jy ronde bale in kleiner bale verander? Willie van JONES MASJIENE wys ons waarmee hulle besig is. As jy dit kan droom - kan Jones dit doen!
www.jonesmasjiene.co.za

04/06/2026

Het jy al ooit gesien hoe 'n baal rustig uitmekaar gehaal word? Met JONES MASJIENE kan jy die baal breek en weer aan mekaar sit sonder baie moeite.
www.jonesmasjiene.co.za

01/06/2026

Jy kan net vertikaal integreer met 'n JONES MASJIENE Hammermeul! Ons wys hoe hul hammermeul 'n bydrae kan maak tot jou boerdery.
www.jonesmasjiene.co.za

31/05/2026

Willie speel met vuur!!




30/05/2026

Het jy 'n ketel nodig vir jou mielies? Dit is nou nie meer 'n boiler nie... As jy enige vorm van voer het en jy wil dit na die volgende vlak vat - gesels met JONES MASJIENE!
www.jonesmasjiene.co.za

29/05/2026

Regering wil RightReg verbied!!Wat de ongeluk is aan die gebeur???



25/05/2026

Ronnie se lusern pille waar lusern so wild staan!!





22/05/2026

Wat steek Willie aan die brand, nogal in werkstyd???




21/05/2026

Wat eet jou boerbokke en hoe maak jy vir hulle voer? Jumari Roberts vertel meer wat hulle Maize Valley Boerbok ,Kalahari Red and Savanna Stud eet en waar dit vandaan kom -> JONES MASJIENE se pilmasjien!
www.jonesmasjiene.co.za

Address

Koster
0348

Opening Hours

Monday 07:30 - 19:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JONES MASJIENE posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to JONES MASJIENE:

Share