Auto Body Fix

Auto Body Fix Kom sien ons gerus vir n gratis kwotasie.

29/03/2024

🟢NOTICE🟢

‼️PUBLIC ANNOUNCEMENT‼️

25/02/2024

Fritz Smit, 36 jaar oud.ń Man en ń pappa van 3 seuntjies.Fritz en vriende van hom is in fie vroeë oggend ure van 24 Februarie 2024, aangeval.Fritz is in

24/10/2023
24/10/2023

Gaan koop jou kaartjies vandag nog by ons kroeg, of by Plaas Japie Biltong Deli. ‼️‼️‼️

23/07/2023

Goeie Môre aan elkeen daar buite. Vandag kom die familie van Marius Niemand ( OU GROOTBEK ) met nederigheid na elkeen toe vir hulp. Marius is ernstig siek en het nie ń mediese fonds tot sy beskikking nie. Sy suiker siekte het die oorhand gekry wat kan lei tot amputasie van sy een voet. Soos julle almal weet is hy jare en jare daar vir die gemeenskap. Indien enige iemand bereid sal wees om te help sal dit hoog op prys gestel word. Marius en die familie het toestemming aan Radio Overvaal Stereo gegee om hierdie insameling te hanteer en administreer.

Overvaal Stereo

Absa
Tak kode: 632005
Rek: 4093186279
Verwysing: Marius Niemand

Sommer weer splinternuut....Bolekano Building Contractors....dankie vir jul getroue ondersteuning.
17/04/2023

Sommer weer splinternuut....
Bolekano Building Contractors....dankie vir jul getroue ondersteuning.

19/03/2023

AutoBody Fix is gesluit vir Maandag 20 Maart 2023.

Ebersohn Towing....dankie vir jul vertroue in ons werk EN jul getroue ondersteuning. Ons waardeer julle.
06/03/2023

Ebersohn Towing....dankie vir jul vertroue in ons werk EN jul getroue ondersteuning. Ons waardeer julle.

Address

3 FreemanStr. Freemanville
Klerksdorp
2571

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Auto Body Fix posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Auto Body Fix:

Share