19/02/2026
π±π Groen energie saadjies word geplant by die Riversdal Skou! ππ±
SAW Africa is trots om deel te wees van die beweging na βn meer volhoubare toekoms. By die Riversdal Skou plant ons nie net idees nie β ons beplqn die toekoms π
Elke saadjie van groen energie wat vandag gesaai word, groei mΓ΄re in sterker gemeenskappe, laer energieverbruik en βn skoner Suid-Afrika.
Dankie aan almal wat saam met ons bou aan βn groener toekoms! π§β‘πΏ