14/10/2026
Magtag!!!
Kan ons almal net vir ‘n oomblik stil raak oor hoe die Radar Renegade ‘n verskil op ‘n voertuig maak. Só kan ‘n Jeep op sy beste lyk.
Dankie Zane vir jou ondersteuning.
Hierdie is regtig uitsonderlik