04/09/2026
π Ontmoet Daniel β gereed vir die bouwerk op Baas van die Bouplaas! πποΈ
Met die fondasie gelΓͺ en die hande uit die moue gesteek, is Daniel reg om te wys hoe βn man drome in werklikheid omskep. π
π§±
π¬ Episode 1 is reeds regstreeks op YouTube!
Gaan vang die aksie op as jy dit nog nie gesien het nie, en hou ons blad dop vir die volgende episode wat eerskomende Dinsdag verskyn. π₯
π Volg en subscribe op ons YouTube-kanaal sodat jy dadelik weet wanneer die nuwe episode regstreeks gaan! πΊβ¨
Bou drome. Bou toekoms. Bou jou plaas.