CASE IH

CASE IH Empowering South African farmers with smart, reliable machinery, precision tech & support that lasts. ๐ŸŒพ

Case IH is there to support its farmers and is dedicated to agricultural growth - making us a leading supplier of farming equipment in South Africa. Investing in agricultural equipment will ensure that you as the farmer reap benefits that will ensure long-term growth and production.

28/05/2026

NAMPO 2026 was een vir die boeke! ๐ŸŒพ๐Ÿšœ

Alles vanaf die ongelooflike gees en belangstelling tot die speletjies, gesprekke en saamkuier by die Case IH standplaas, was waarom dit vir ons โ€™n groot voorreg was om soveel bekende en nuwe gesigte by NAMPO te verwelkom.

Baie dankie aan elkeen wat kom groet het, vrae gevra het, deelgeneem het en saam met ons die rooi trots kom beleef het.

Ons waardeer julle ondersteuning en sien uit daarna om aan te hou bou aan die toekoms van landbou saam met julle.

Vertel vir ons, hoe was jou NAMPO 2026 ervaring?

Maak reg vir โ€™n dag vol plaasstof, perdekrag en pure landbougees! ๐ŸŒฝ๐ŸšœStroper Resies 2026 is om die draai, en hierdie is n...
26/05/2026

Maak reg vir โ€™n dag vol plaasstof, perdekrag en pure landbougees! ๐ŸŒฝ๐Ÿšœ

Stroper Resies 2026 is om die draai, en hierdie is nie sommer net nรณg โ€™n geleentheid nie. Dit is โ€™n dag waar top stropers teen mekaar en die stophorlosie meeding, terwyl boere, families en landbou-entoesiaste saamkuier, leer, en die aksie van naby beleef.

Kom geniet die opwinding, demonstrasies, lekker kos, musiek en โ€™n plaasatmosfeer soos net Grootpan dit kan aanbied.

๐Ÿ“… 5 Junie 2026
๐Ÿ“ Du Preez Landgoed, Grootpan NW
๐ŸŽŸ๏ธ Koop jou kaartjies hier: https://shop.opentickets.co.za/event/stroper-resies-2026-c8opfi

17/05/2026

Kyk gou wat doen โ€˜n blazer hier op Case IH se standplaas by Nampo.

Kyk gou, wat doen โ€˜n blazer.

16/05/2026
Die laaste dag van NAMPO ๐Ÿ™ŒWat โ€™n week! Baie gesprekke, stories, skaterlag en goeie herinneringe by die Case IH-standplaa...
15/05/2026

Die laaste dag van NAMPO ๐Ÿ™Œ
Wat โ€™n week! Baie gesprekke, stories, skaterlag en goeie herinneringe by die Case IH-standplaas.

Dankie aan elkeen wat kom saamkuier het, vrae gevra het en saam met ons die passie vir landbou gevier het. ๐Ÿšœโค๏ธ

Dag 3 by NAMPO en Bothaville wys weer waarom hierdie een van die grootste hoogtepunte op die landboukalender is ๐ŸŒพVandag ...
14/05/2026

Dag 3 by NAMPO en Bothaville wys weer waarom hierdie een van die grootste hoogtepunte op die landboukalender is ๐ŸŒพ

Vandag het ons die media by ons standplaas verwelkom en die storie van Case IH, bekendstelling van die AF9, moderne landbou en innovasie met die breรซr landbougemeenskap gedeel.

Dit was nog โ€˜n dag vol opwinding, belangstelling, en lekker kuier by die Case IH standplaas. Almal, van die jongspan tot ervare produsente, kan kom kyk wat die toekoms van boerdery inhou.

Dankie dat julle deel is van die ervaring saam met ons.

Address

Edenvale

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

011 922 2000

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CASE IH posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share