Kempston Agri

Kempston Agri The proud importers of SAME South Africa.

Die gesigte agter die Tier.Vir geslagte lank het SAME sy plek op plase regoor die wêreld verdien. Vandag dra hierdie spa...
10/09/2026

Die gesigte agter die Tier.

Vir geslagte lank het SAME sy plek op plase regoor die wêreld verdien. Vandag dra hierdie span daardie nalatenskap met trots by NAMPO Kaap 2026. Dit is dag twee van kom maak 'n draai, ontmoet die span.

09/09/2026

Die Tier BRUL op NAMPO Kaap / Cape . 🐅

Kom besoek ons;
📅9–12 September 2026
📍Standplaas A03 & A04

Jy wil dit nie misloop nie!

Dag een van NAMPO Kaap het afgeskop! 😁Die son skyn, die trekkers blink hier is 'n klein voorsmakie van wat jou wag by on...
09/09/2026

Dag een van NAMPO Kaap het afgeskop! 😁

Die son skyn, die trekkers blink hier is 'n klein voorsmakie van wat jou wag by ons standplaas. Moet nie vergeet om 'n draai te maak by die Tier nie.

Die Swartlandskou is op sy kop! Dit was reeds 'n opwindende mylpaal om die Tier se spore vir die eerste keer by die Swar...
07/09/2026

Die Swartlandskou is op sy kop! Dit was reeds 'n opwindende mylpaal om die Tier se spore vir die eerste keer by die Swartlandskou te sien. Die span van PPF Farming Kaap (PPF) het dit nie daar gelaat nie...

Met trots kan ons deel dat PPF Farming Kaap die volgende toekenning ontvang het tydens die 2026 Swartlandskou Masjinerie-afdeling Toekennings: Onder R15 Miljoen

🥇 1ste Plek | Pure Precision Farming.

Hierdie prestasie getuig van die harde werk, toewyding en passie wat die span elke dag uitleef.

Ons is ongelooflik trots om PPF deel van ons handelaarnetwerk te hê. Baie geluk met hierdie welverdiende erkenning, en baie dankie vir julle uitstekende aanbieding van die SAME-handelsmerk tydens die skou.

Die Tier het sy merk gemaak, en dit is net die begin.

PPF Farming Kaap haal uit en wys by die Swartlandskou! 🐅Hierdie jaar is ekstra spesiaal, want dit is die eerste jaar dat...
02/09/2026

PPF Farming Kaap haal uit en wys by die Swartlandskou! 🐅

Hierdie jaar is ekstra spesiaal, want dit is die eerste jaar dat die Tier sy spore by die Swartlandskou trap. PPF is die trotse SAME handelaar in die Swartland.

Maar wie is die mense agter PPF?

Ons stel graag die span bekend wat gereed staan om jou hand te skud, jou vrae te beantwoord en alles oor SAME met jou te gesels. 🤝

Gaan maak 'n draai by die PPF-standplaas en ontmoet die manne wat passievol is oor landbou, uitstekende diens en die legendariese SAME-handelsmerk.

Die Tier is terug!

Die Tier is sterk oppad Nampo Kaap toe! 🐅Die enjin dreun, die wiele rol en die opgewondenheid bou op...Ons span is reeds...
01/09/2026

Die Tier is sterk oppad Nampo Kaap toe! 🐅

Die enjin dreun, die wiele rol en die opgewondenheid bou op...Ons span is reeds hard aan die werk om ons standplaas reg te kry, en ons kan nie wag om met julle volgende week te gesels nie.

📅 9-12 September 2026
📍 Bredasdorp Park | Standplaas A03 & A04

Ons sien jou by daar!

The SAME Frutteto3 75 Natural is purpose-built for orchards, vineyards and landscaping applications, delivering the perf...
27/08/2026

The SAME Frutteto3 75 Natural is purpose-built for orchards, vineyards and landscaping applications, delivering the perfect balance of simplicity, efficiency, and performance. 🐅

👉Between the rows: Compact dimensions and precision gearing for smooth, accurate operation, even during the most delicate tasks.
👉On the road: A wide gear range and front axle with oil immersed brakes provide stability, safety, and confidence during transport.
👉Every day: Less maintenance, lower operating costs, and dependable performance you can count on, season after season.

The SAME Frutteto3 75 Natural is designed to help you work smarter, every day.

For more info: https://shorturl.at/00IkZ

Die Tier steek sy kop uit in Moorreesburg!🐯Ons is opgewonde om aan te kondig dat PPF Farming nou jou amptelike SAME-hand...
24/08/2026

Die Tier steek sy kop uit in Moorreesburg!🐯

Ons is opgewonde om aan te kondig dat PPF Farming nou jou amptelike SAME-handelaar in die Moorreesburg-omgewing is!

Andre en sy span is gereed om die SAME-reeks aan die Swartland bekend te stel, kom ontmoet die PPF Farming span by die SwartlandSkou - Moorreesburg / Swartlandskou 2-5 September 2026.

Kyk uit hierdie tier mag jou dalk net bekruip!😉

21/08/2026

Hear it from the dealer. 🐅

Michael Howell, Dealer Principal of Tractor World, shares his thoughts on the SAME tractor range and what the brand brings to farmers across the Eastern Cape.

With branches in East London, Dordrecht and Port Alfred, Tractor World is your approved SAME dealership in the Eastern Cape, ready to support you with the right tractor, advice and after-sales service. 📍

Looking for your next tractor? Get in touch with Tractor World today.

📞 043 731 2100 / [email protected]

19/08/2026

Shift smarter, work easier. 💪

SAME has taken the PowerShuttle transmission to the next level.

‼️ Smoother, more precise manoeuvres.
‼️ Greater comfort with less operator fatigue.
‼️ More control in every working condition.

More comfort. More control. More productivity.

For more information: 👉 www.samesouthafrica.co.za

Address

73 Old Transkei Road
East London

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:30
Tuesday 08:00 - 16:30
Wednesday 08:00 - 16:30
Thursday 08:00 - 16:30
Friday 08:00 - 16:30

Telephone

+27437033100

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kempston Agri posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kempston Agri:

Shortcuts

Share