Douglas Glas Verf & Hardeware

Directions Website Contact the business

Douglas Glas Verf & Hardeware Your friendly community hardware store in Douglas, Northern Cape

πŸŽ‰ DIE GROOT DAG HET AANGEBREEK! πŸŽ‰Vandag vier Douglas Glas en Verf ons 7de Verjaarsdag & Markdag! πŸ₯³πŸŽˆKom kuier saam en gen...
02/10/2026

πŸŽ‰ DIE GROOT DAG HET AANGEBREEK! πŸŽ‰

Vandag vier Douglas Glas en Verf ons 7de Verjaarsdag & Markdag! πŸ₯³πŸŽˆ

Kom kuier saam en geniet:

🎁 Baie weggeepryse
🎈 POP THE BALLOON!
πŸ”₯ Fantastiese spesiale aanbiedinge
πŸ” Iets te ete vir elke smaak
🀝 Talle verskaffers en uitstallings

πŸ“… Vrydag, 2 Oktober | 08:00–17:00

πŸ”₯ EN GOEIE NUUS! Al ons geadverteerde spesiale aanbiedinge geld VRYDAG Γ©n SATERDAG, 2 & 3 Oktober!

Hoekom wil jy elders ry as jy alles NET HIER kan kry!

πŸŽ‰ DIE VERJAARSDAG-AANBIEDINGE IS HIER! πŸŽ‰Ons verskaffers het behoorlik uitgehaal vir Glas en Verf se 7de Verjaarsdag & Ma...
30/09/2026

πŸŽ‰ DIE VERJAARSDAG-AANBIEDINGE IS HIER! πŸŽ‰

Ons verskaffers het behoorlik uitgehaal vir Glas en Verf se 7de Verjaarsdag & Markdag! πŸ₯³πŸ”₯

Hier is solank ’n voorsmakie van van die fantastiese spesiale
aanbiedinge wat op Vrydag, 2 Oktober beskikbaar gaan wees! πŸ‘‡

πŸ› οΈ Bou β€’ Verf β€’ Hardeware β€’ Tuin β€’ En nog vele meer!

πŸ’₯ GROOT BESPARINGS. UITSTEKENDE AANBIEDINGE. NET HIER!

πŸ“… Aanboedinge geldig 2 en 3 Oktober 2026

⏰ 08:00 – 17:00

πŸ“ Douglas Glas en Verf & Hardeware

🧑 Hoekom wil jy elders ry as jy alles NET HIER kan kry!

πŸŽ‰ NOG NET 2 DAE OOR! πŸŽ‰Douglas, is julle reg?? πŸ§‘πŸ–€40 verskaffers β€’ GROOT pryse β€’ Fantastiese aanbiedinge β€’ Lekker kos! πŸ”₯πŸ“… ...
30/09/2026

πŸŽ‰ NOG NET 2 DAE OOR! πŸŽ‰

Douglas, is julle reg?? πŸ§‘πŸ–€

40 verskaffers β€’ GROOT pryse β€’ Fantastiese aanbiedinge β€’ Lekker kos! πŸ”₯

πŸ“… Vrydag, 2 Oktober 2026

⏰ 08:00 – 17:00

Moenie dit misloop nie! πŸ₯³

Hoekom wil jy elders ry as jy alles NET HIER kan kry!

πŸŽ‰ NOG NET 3 DAE OOR! πŸŽ‰Dis amper tyd vir ons 7de Verjaarsdag & Markdag! πŸ§‘πŸ–€πŸ”₯ 40 verskaffers🎁 Groot pryse te wen🏷️ Baie spe...
29/09/2026

πŸŽ‰ NOG NET 3 DAE OOR! πŸŽ‰

Dis amper tyd vir ons 7de Verjaarsdag & Markdag! πŸ§‘πŸ–€

πŸ”₯ 40 verskaffers
🎁 Groot pryse te wen
🏷️ Baie spesiale aanbiedinge
πŸ” Lekker kos & verversings

πŸ“… Vrydag, 2 Oktober | 08:00–17:00

Net 3 slapies! Moenie dit misloop nie! πŸ₯³

Hoekom wil jy elders ry as jy alles NET HIER kan kry!

πŸŽ‰ NOG NET 4 DAE OOR! πŸŽ‰Douglas, maak reg! πŸ§‘πŸ–€40 verskaffers β€’ GROOT pryse β€’ Fantastiese aanbiedinge β€’ Lekker kos! πŸ”₯πŸ“… Vryda...
28/09/2026

πŸŽ‰ NOG NET 4 DAE OOR! πŸŽ‰

Douglas, maak reg! πŸ§‘πŸ–€

40 verskaffers β€’ GROOT pryse β€’ Fantastiese aanbiedinge β€’ Lekker kos! πŸ”₯

πŸ“… Vrydag, 2 Oktober 2026

⏰ 08:00 – 17:00

🎈 4 DAE… dan vier ons 7 wonderlike jare saam met JULLE!

Moenie dit misloop nie! πŸ₯³

Hoekom wil jy elders ry as jy alles NET HIER kan kry!

πŸŽ‰ NOG NET 5 DAE OOR! πŸŽ‰Die aftelling is behoorlik aan! πŸ”₯🧑40 verskaffers β€’ GROOT pryse β€’ Fantastiese aanbiedinge β€’ Lekker ...
27/09/2026

πŸŽ‰ NOG NET 5 DAE OOR! πŸŽ‰

Die aftelling is behoorlik aan! πŸ”₯🧑

40 verskaffers β€’ GROOT pryse β€’ Fantastiese aanbiedinge β€’ Lekker kos & verversings!

πŸ“… Vrydag, 2 Oktober 2026

⏰ 08:00 – 17:00

🎈 Hoekom wil jy elders ry as jy alles NET HIER kan kry!

πŸ”πŸŒ­β˜• KOM HONGER – ONS HET IETS VIR ELKE SMAAKπŸ˜‹By ons 7de Verjaarsdag & Markdag gaan daar iets lekkers vir almal wees!🌭 Ho...
26/09/2026

πŸ”πŸŒ­β˜• KOM HONGER – ONS HET IETS VIR ELKE SMAAKπŸ˜‹

By ons 7de Verjaarsdag & Markdag gaan daar iets lekkers vir almal wees!

🌭 Hotdogs & Russian Rolls
πŸ” Burgers
β˜• Verskeidenheid koffies
πŸ› Kerrie & Rys
πŸ₯ž Pannekoeke
🍟 Slap chips, slush puppies & roomys

πŸ“… Vrydag, 2 Oktober | 08:00–17:00

πŸŽ‰ Kom kuier, kom koop… en kom eet lekker saam! πŸ§‘πŸ–€

Hoekom wil jy elders ry as jy alles NET HIER kan kry!

πŸŽ‰ NOG NET 6 DAE OOR! πŸŽ‰Die groot dag kom al hoe nader! πŸ”₯40 verskaffers β€’ Fantastiese aanbiedinge β€’ Groot pryse β€’ Lekker k...
26/09/2026

πŸŽ‰ NOG NET 6 DAE OOR! πŸŽ‰

Die groot dag kom al hoe nader! πŸ”₯

40 verskaffers β€’ Fantastiese aanbiedinge β€’ Groot pryse β€’ Lekker kos & hope pret! πŸ› οΈπŸŽπŸŒ­

πŸ“… Vrydag, 2 Oktober 2026

⏰ 08:00 – 17:00

πŸ“ Hoekom wil jy elders ry as jy alles NET HIER kan kry!

🎨πŸ”₯ DULUX VERJAARSDAG PROMOSIE – EN JY KAN R5 000 WEN! πŸ”₯🎨Ons verskaffers help ons om ons 7de verjaarsdag behoorlik te vie...
25/09/2026

🎨πŸ”₯ DULUX VERJAARSDAG PROMOSIE – EN JY KAN R5 000 WEN! πŸ”₯🎨

Ons verskaffers help ons om ons 7de verjaarsdag behoorlik te vier β€” en Dulux het ’n FANTASTIESE promosie vir julle! 🧑

πŸ“… 28 September – 5 Oktober 2026

⭐ Dulux Weatherguard Standard Colours 20L – R1 000.00
⭐ Weatherguard Plaster Primer WB White: 1L R129.95 | 5L R399.95 | 20L R1 199.00
⭐ Undercoat WB: 1L R149.95 | 5L R499.95 | 20L R1 499.95
⭐ Lux Silk Brilliant White: 5L R749.95 | 20L R1 999.95
⭐ Pearlglo WB White: 1L R249.95 | 5L R799.95
⭐ Gloss Enamel Brilliant White 5L – R549.95
⭐ Bergermeister Nukote PVA White: 5L R229.00 | 20L R699.95

Alle pryse sluit BTW in.

🎁 EN DAN DIE GROOT BONUS...

Koop jou Dulux-produkte gedurende die promosieweek en ons plaas jou aankoopfaktuur in die trekking.

πŸ† EEN GELUKKIGE KLIΓ‹NT WEN ’N R5 000 DULUX-KOOPBEWYS om aan Dulux-produkte vir ’n room makeover te spandeer! 🎨🏠

Bestellings moet tussen 28 September en 5 Oktober geplaas Γ©n betaal word. Indien ons nie die voorraad op hande het nie, word afhaal van uitstaande voorraad vir 16 Oktober 2026 geskeduleer.

πŸ“ Douglas Glas en Verf & Hardeware

🧑 Vier ons verjaarsdag saam met ons – en gee sommer ’n vertrek in jou huis ’n nuwe voorkoms!

Hoekom wil jy elders ry as jy alles NET HIER kan kry!

πŸŽ‰ NOG NET 7 DAE OOR! πŸŽ‰Die aftelling is aan! πŸ”₯40 verskaffers β€’ GROOT pryse β€’ BAIE spesiale aanbiedinge!πŸ“… 2 Oktober 2026⏰ ...
25/09/2026

πŸŽ‰ NOG NET 7 DAE OOR! πŸŽ‰

Die aftelling is aan! πŸ”₯
40 verskaffers β€’ GROOT pryse β€’ BAIE spesiale aanbiedinge!

πŸ“… 2 Oktober 2026
⏰ 08:00 – 17:00

🧑 Een week van vandag af vier ons 7 wonderlike jare! Moenie dit misloop nie!

Address

CNR BOWKER & SOUTHEY Street
Douglas
8730

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Douglas Glas Verf & Hardeware posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Douglas Glas Verf & Hardeware:

Shortcuts

Share

Category