Hardware Hub

Hardware Hub Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Hardware Hub, Hardware shop, 58 Main Street, Despatch.

27/11/2025

Address

58 Main Street
Despatch
6220

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 13:00
Sunday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hardware Hub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hardware Hub:

Share

Category

Ontmoet Hardware Hub

Ons is gelee in die hartjie van Despatch, Oos Kaap, 58 Main Street, langs aan die ou Tropicana Restaurant. Vir die beste, vriendelikse diens, maak vandag nog ‘n draai by ons. Ons verkoop vanaf ‘n skroef tot ‘n boor en alles tussin in. Goedere vir die bouer, die loodgieter, goedere vir die braaier en sy pelle, waterdigtings produk soos Eco Rubber. Alles wat jou hart begeer vir die DIY kant van jou lewe.

Ons kyk ook na die dames, vir julle het ons spesiaal Tjhoko Paint se chalk paint, jy kan met een naweek jou hele huis ‘n nuwe facelift gee. Indien jy jou huis of kar sleuter verloor het, ons sny ook sleutels. En dan natuurlik ook die maak van kos, GAS Installasies, sowel as die hervul van jou GAS BOTTEL.

Ons hou alles aan onder een dak, “you name it, and we got it”

Wil jy krag bespaar, koop vandag nog jou LED lig buiste by ons.