Agramex SA

Agramex SA Agramex imports Combines,Silage Harvesters, Balers & Farm machinery direct from Europe,Turkey and China!

Kirkwood Wildsfees!!!Kom kuier lekker saam met die Agramex span die naweek!!🍾
26/06/2026

Kirkwood Wildsfees!!!
Kom kuier lekker saam met die Agramex span die naweek!!🍾

New Leader mowers and inline square balers arrived at Agramex 🇿🇦
24/06/2026

New Leader mowers and inline square balers arrived at Agramex 🇿🇦

Moenie hierdie groot besparing mis nie!!Kontak Agramex jou Oos-Kaap CASE handelaar!☎️ +27 (72) 960-0481 of +27 (82) 774-...
23/06/2026

Moenie hierdie groot besparing mis nie!!
Kontak Agramex jou Oos-Kaap CASE handelaar!
☎️ +27 (72) 960-0481 of +27 (82) 774-8726

23/06/2026
21/06/2026

Aan al die pa’s daar buite
Die lewe is nie altyd maklik nie. Elke dag staan ons op, werk hard en doen ons bes vir die mense wat ons liefhet. Soms voel die laste swaar en die pad eensaam, maar onthou: die Here stap elke tree saam met ons. Hy gee ons die krag, moed en wysheid om deur elke uitdaging te kom.
Wees trots op die rol wat jy vervul. Wees positief, selfs in moeilike tye. Kom ons ondersteun mekaar, koester ons families en lei ons kinders met liefde en goeie waardes. Mag ons voorbeeld vandag help om môre se seuns goeie vaders en sterk leiers vir hul eie gesinne te maak.
Staan sterk, bly glo en hou aan bou aan dit wat werklik saak maak.
Gelukkige Vadersdag!
Agramex groete!❤️

12/06/2026

Ons is so dankbaar vir die goeie laat reen wat wyd verspreid oor Suid-Afrika geval het,nou gebruik Karoo boere ook al Metal-Fach Z566 stationery wrappers vir hulle ekstra hooi!
☎️Agramex Cradock vir landwye aflewering!
+27 (72) 960-0481

10/06/2026
Townhouse for sale:Reynette complex CP Hoogenhout st. Langenhoven Park Bloemfontein.2 bedroom and 1 bathroom Modern kitc...
07/06/2026

Townhouse for sale:
Reynette complex
CP Hoogenhout st. Langenhoven Park Bloemfontein.
2 bedroom and 1 bathroom
Modern kitchen
Living area with aircon.
Double garage with electric doors.
Front and back yard with water tank!
Ideal for students close to University and shopping centre.
Very safe!
R1,050 000
Private seller
Whatsapp Drew
+27 (60) 554-3108

After a rough silage season rush by the weather and time to get the best production,down time cost money and a lost of q...
06/06/2026

After a rough silage season rush by the weather and time to get the best production,down time cost money and a lost of quality on your silage!Agramex South Africa specialised in the rebuild of Kemper headers for all type of silage machines!Dont wait till the season let us start rebuild it now!
☎️Gert +27 (82) 325-7514

Address

1 Celtic Str Industrial Area
Cradock
5880

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

+27827748726

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Agramex SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Agramex SA:

Share