Nieuwoudt Spray

Nieuwoudt Spray We offer a wide variety of top-notch merchandise, all made with the latest technologies and the strictest quality control.

Experience the Nieuwoudt Spray difference - browse our stock and contact us today!

🍋🍊Die CS3000 bly ons grootste verkooper! 🍊🍋Ons is reeds besig om voor te berei vir die komende aankoopseisoen. Maak seke...
02/06/2026

🍋🍊Die CS3000 bly ons grootste verkooper! 🍊🍋

Ons is reeds besig om voor te berei vir die komende aankoopseisoen. Maak seker jy is gereed vir die nuwe seisoen met kwaliteit toerusting waarop jy kan staatmaak.

📞 Kontak ons vandag vir 'n kwotasie.

🔧 Bestel nou jou nuwe spuit betyds om teleurstelling te voorkom.

Moenie wag tot die laaste minuut nie – beplan vooruit en wees gereed vir die seisoen wat voorlê!

💧 WATERKAR BESKIKBAAR 💧Ons 3000L waterkar is gereed vir enige werk! 💪✔️ Pomp water teen 500L/min✔️ Ideaal vir padnat maa...
28/05/2026

💧 WATERKAR BESKIKBAAR 💧

Ons 3000L waterkar is gereed vir enige werk! 💪
✔️ Pomp water teen 500L/min
✔️ Ideaal vir padnat maak 🚜
✔️ Water aanry vir spuite waar daar nie naby ’n waterpunt is nie
✔️ Plek vir brandweer pyp 🔥
✔️ Sterk, prakties en reg vir harde werk
Perfek vir plase, paaie, spuitwerk en noodgevalle.

📞 Kontak ons vandag vir meer inligting of pryse!

'n Ware voorreg!
05/05/2026

'n Ware voorreg!

Happy workers day 🇿🇦 ! We are truly proud of each and every one of you. Thank you for showing up, pushing through, and g...
01/05/2026

Happy workers day 🇿🇦 !

We are truly proud of each and every one of you. Thank you for showing up, pushing through, and giving your best, not just today, but every single day.
Here’s to you.

The backbone of it all. 💪

Baie dankie aan  vir ’n ongelooflike lekker naweek!Dit is vir ons ’n groot eer om die toekenning vir Beste Landbou Stall...
20/04/2026

Baie dankie aan vir ’n ongelooflike lekker naweek!

Dit is vir ons ’n groot eer om die toekenning vir Beste Landbou Stalletjie 2026 te ontvang.

Baie dankie aan al die beoordelaars vir julle tyd en moeite. Ons waardeer dit opreg.

Dankie ook vir die ondersteuning en aanmoediging – dit gee vir ons die motivering om aan te hou groei en beter te doen.

Lang dae, harde werk… maar groot trots! Sterkte met pluk & pak 💪🍊
13/04/2026

Lang dae, harde werk… maar groot trots! Sterkte met pluk & pak 💪🍊

Paasnaweek“Laat ons die oog gevestig hou op Jesus…” – Hebreërs 12:2Mag hierdie Paasnaweek jou hart vul met hoop, geloof ...
02/04/2026

Paasnaweek

“Laat ons die oog gevestig hou op Jesus…” – Hebreërs 12:2

Mag hierdie Paasnaweek jou hart vul met hoop, geloof en nuwe krag. 🌅

🚨 Vrugtevlieg seisoen is HIER! 🚨Moenie die goggas ’n kans gee nie ! tree nou op en beskerm jou oes! 🍊📞 Kontak ons vandag...
25/03/2026

🚨 Vrugtevlieg seisoen is HIER! 🚨

Moenie die goggas ’n kans gee nie !
tree nou op en beskerm jou oes! 🍊

📞 Kontak ons vandag nog vir jou spuit oplossing!

Oestyd = stil tyd vir jou spuit…🍊🍋🥑
17/03/2026

Oestyd = stil tyd vir jou spuit…🍊🍋🥑

09/03/2026

🌳 Jong Boom App🌳

Die perfekte "add-on" vir jou spuit wanneer jong bome behandeling nodig het.

Akkurate en effektiewe toediening help om tyd te spaar en beter resultate in die veld te kry.

Prakties. Doeltreffend. Gebou vir boer.

Address

11 Loopstraat
Citrusdal
7340

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 15:00

Telephone

+27229212579

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nieuwoudt Spray posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share