12/05/2023
Wessel was vir 32 jaar deel van die Tiger Span.
Hy is Woensdag na sy ewige tuiste.
Ons sal hom baie beslis mis, maar weet hy rus nou sonder aarde pyn en ongemak.
Ons innige meegevoel gaan aan sy familie.