Tal-Tec

Tal-Tec Help manage and control livestock with quality equipment that is affordable and robust.
(2)

All the best for your winter sale!
25/05/2026

All the best for your winter sale!

25/05/2026

MEDIAVERKLARING
SAAI
25 MEI 2026
UITSPRAAK VAN BEK-EN-KLOUSEERHOFSAAK

Die uitspraak in die Pretoria Hooggeregshof teen die Minister van Landbou en ander staatsinstellings is ’n oorwinning vir elke vee- en wildboer in Suid-Afrika. Ná meer as ’n jaar se wegholverspreiding van die staatsbeheerde siekte, bied dit uiteindelik hoop dat die betrokkenheid en inisiatief van die private sektor die kritieke kapasiteit kan verleen om die siekte te stuit.

Saai is verheug oor die oorwinning in die hof, maar ons harte gaan uit na diegene vir wie dit te laat gekom het, en wat reeds groot skade gely of selfs alles verloor het terwyl hulle vir die staat moes wag om entstof te bekom.

In sy uitspraak bevestig Regter Van der Westhuizen dat die minister, sy departement en senior amptenare nooit ’n geldige verweer gehad het nie, en verantwoordelik is vir die maande lange gesloer met ’n doeltreffende privaatsektor geleide inentingsveldtog, wat honderde boerderye laat struikel of vernietig het.

Die uitspraak is ook ’n oorwinning teen die onregverdige sentralisering van besluitneming, mag en uitvoering in die staat, wat lankal nie meer die vermoë het om veesiektes doeltreffend te bestry
nie, asook teen elke politieke party, die Departement van Landbou, landbou-organisasies, akademici en aktiviste wat kaderbeheer wou beskerm en bevorder. Dit is ’n oorwinning teen ongekontroleerde magsmisbruik wat onmeetbare materiële en emosionele skade veroorsaak het aan veeboere.

Saai beskou dit ook as ’n oorwinning teen organisasies waarvoor boere vertroue gehad het om hul belange te behartig, maar wat mettertyd meer krities teenoor die hofsaak geword het as teenoor die staat self.

Saai hoop dat die minister, sy departement en hul lojale ondersteuners in die landboubedryf die uitspraak sal aanvaar, en nie weer verder teen boere en hul verteenwoordigende organisasies sal werk om die bekampingspoging teen BKS te saboteer nie.

Saai glo die uitspraak kan nou uiteindelik die veebedryf op die voorvoet plaas om die oorlog teen BKS te wen.

Skakel na die-
Uitspraak: https://bit.ly/FMD_Judgment-Sakeliga-Saai-VL
Hofbevel: https://bit.ly/CourtOrder_FMD-Sakeliga-Saai-VL

19/05/2026

Agri NW en Santam Insurance Santam Business wens ons drie Jongboer van die Jaar-finaliste baie sterkte toe met die beoordeling! 🌱🚜

Julle harde werk, passie en toewyding aan landbou maak ons trots. Mag hierdie ervaring vir elkeen ’n groot seën wees.

11/05/2026
13/04/2026
27/03/2026

Come and visit Tal-Tec at the Bathurst Show for great prices on the stand. Don’t miss out!!!

What a bath at Bathurst!!! Tal-Tec at it again!!! Durable, priced right to go!!!! Do not miss out on this change before ...
27/03/2026

What a bath at Bathurst!!! Tal-Tec at it again!!! Durable, priced right to go!!!! Do not miss out on this change before it is to late. See you all soon

14/03/2026

Ear notching is a simple and permanent way to identify your cattle and make record-keeping easier.
Keep your herd organised and professionally managed.

07/03/2026
Tal-Tec at it again. Need to treat you animals in a hurry? No need to move the  hurd to you main working area. Quick set...
16/02/2026

Tal-Tec at it again. Need to treat you animals in a hurry? No need to move the hurd to you main working area. Quick setup in their current camp. Cost effective!!!! Call us today

Address

7 Theuns Mulder Street
Brits
0250

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 13:30

Telephone

+27 12 250 2188

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tal-Tec posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share