ECH Engineering

ECH Engineering ECH Engineering specialize in
- General Engineering
- Machining
- Milling and Turning
- Fabrication
- Specialized Welding
- Suppressors
- Bullets

08/04/2026

Administratiewe Pos Beskikbaar
ECH Engineering ( Brits )

ECH engineering is op soek na ’n betroubare en energieke administrateur om by ons span aan te sluit in ’n vinnige en dinamiese werksomgewing.

Posisie: Administrateur

Ligging: Brits

Werksure: Maandag tot Vrydag, 08:00 – 17:00

Minimum Vereistes:

Vlot in Afrikaans en Engels (praat en skryf)

Vorige administratiewe ondervinding

Basiese rekenaarvaardighede (MS Excel, e-pos, ens.)

Goeie syferbegrip en akkuraatheid

Goeie telefoonetiket

Vermoë om onder druk te werk in ’n vinnige omgewing

Moet selfstandig kan werk en ook goed saam met ander kan funksioneer

Inisiatief kan neem en vinnig kan d**k en besluite neem

Pligte sluit in, maar is nie beperk tot nie:

Liasseer en algemene administrasie

Beantwoording van telefone en hantering van kliënte-navrae

Bestellings van benodighede

Ondersteuning van die span met daaglikse administratiewe take

Voordelig:

Ondervinding met Sage Accounting

Ondervinding in die staal bedryf (nie ’n vereiste nie)

Ons bied ’n geleentheid vir groei binne die maatskappy vir die regte kandidaat wat bereid is om hard te werk en hulself te ontwikkel.

Aansoeke: Stuur jou CV na: [email protected]

Slegs kandidate wat aan die minimum vereistes voldoen sal gekontak word. Indien u nie binne 3 weke terugvoer ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.

Die hooirak-voerder vir bokke hou hooi vir bokke, wat vermorsing verminder. Dit is gemaak van duursame metaal en hou hoo...
11/11/2025

Die hooirak-voerder vir bokke hou hooi vir bokke, wat vermorsing verminder. Dit is gemaak van duursame metaal en hou hooi van die grond af en voorkom kontaminasie. Kontak ons gerus vir meer inligting.

400 mm OD labyrinth parts fabricated for refurbishment of a jaw crusher.
04/04/2025

400 mm OD labyrinth parts fabricated for refurbishment of a jaw crusher.

A new crusher plant has seen significant advancements.
04/04/2025

A new crusher plant has seen significant advancements.

Hydraulic cylinders welding by ECH Engineering.
04/04/2025

Hydraulic cylinders welding by ECH Engineering.

Vibrating screens manufactured by ECH Engineering
02/04/2025

Vibrating screens manufactured by ECH Engineering

For all your conveyer pulley requirements. Give us a call.☎️ 0120015132
02/04/2025

For all your conveyer pulley requirements. Give us a call.

☎️ 0120015132

12/11/2024
Nuwe rat fabriseer vir n mieliemeel meule.
12/11/2024

Nuwe rat fabriseer vir n mieliemeel meule.

11/11/2024
11/11/2024

Screening and crushing plant build .

Address

3 Rutgers Avenue
Brits
0250

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ECH Engineering posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to ECH Engineering:

Share