19/12/2024
Aan al my kliente wil ek net laat weet dat TMS Handelaars sal toe wees vanaf die 23ste Desember tot die 2de Januarie.
Baie dankie vir al julle ondersteuning deur die jaar.
Ek wens almal n geseende fees seisoen toe.