20/10/2026
π¨ VEILING β 3 PUMPE (SKROOT) π¨
Hier het ons 3 pompe wat nie meer werk nie. Ons weet nie of dit herstel kan word nie, so dit word as skroot verkoop:
π§ ABC Aqua VMS2-15TG: vertikale multistage sentrifugaalpomp (roestvrye staal), sonder motor
π§ CRI MV-4 (MVS-4/07T2): multistage sentrifugaalpomp, sonder motor
π§ HoΓ«druk triplex suierpomp met drukmeter
β οΈ Werk nie. Verkoop as skroot. Alles word soos dit is verkoop. Geen waarborg of terughandigings nie.
π° Beginbod: R500 vir die hele lot
β Minimum verhoging: R50
β° Sluit: Woensdag 21ste Oktober 2026
π Afhaal in Upington
π Gratis aflewering in Upington en Kakamas. Verder as dit is vir die koper se koste.
π Bie onder hierdie plasing