21/10/2026
Wat 'n aand! π»π§‘
Vrydag het ons ons jaarlikse Oktoberfest Trade Evening gehou, en julle het dit groot gemaak.
π§ 140 workshop-kliΓ«nte
π€ 28 verskaffers
π 200 burgers
πΊ En 'n paar biere... ons het opgehou tel π
Aan elke workshop-eienaar, koper en tegnikus wat elke dag op ons vertrou: baie dankie. Julle is die rede hoekom ons doen wat ons doen.
Aan ons 28 verskaffers: dankie dat julle saam met ons staan, saam die rakke vol hou en saam die pad stap.
Besigheid gaan oor mense. Vrydagaand het ons weer gesien hoekom ons die beste mense het. π
Sien julle volgende jaar, nog groter!
Walker's Midas Upington | 054 337 5200