06/10/2026
STEEL & FENCE SOLUTIONS
Ons spesialiseer in:
✔️ Oprigting van store en stoorruimtes
✔️ Enige grootte afdakke
✔️ Herstel van dakke
✔️ Staalstrukture vir plase en besighede
✔️ Hekke, pale en staalwerk volgens jou spesifikasies
✔️ Vaste en mobiele vee-krale
✔️ Elektriese omheinings – COC ingesluit
📍 Betroubare diens | Gehalte vakmanskap
🚚 Aflewering landwyd
📞 Kontak ons vandag:
Pierre Kemp
📱 082 650 5433
📧 [email protected]
Van klein projekte tot groot strukture – ons bou dit reg, die eerste keer.