10/12/2025
FOOD SOCKS- VOEDSAAM & NET R50 ELK!!!
Voeg net water by en kook vir 30 minute- dis al!!
Elke pakkie voed 4 mense of 6-8 kinders
Perfek vir gesinne,studente,pensionarisse,kampers of enige iemand wat lekker wil eet sonder om die bank te breek of as n donasie vir iemand wat dit nodig het.
✅13 heerlike geure beskikbaar
✅Vegan & Gluten vrye opsies beskikbaar
✅Beskikbaar in Kimberley en omgewing
Stuur n boodskap as jy wil bestel of as jy meer inligting soek.