Walker's Midas KATHU

Walker's Midas KATHU We sell car spares, tools, safety equipment, generators & much much more! Your one-stop shop in Kathu.

21/08/2026
Interjol is hier! 🏆😎Ons het die naweek ’n gazebo vir ons kliënte en personeel waar julle kan kom inloer, rus en die aksi...
22/05/2026

Interjol is hier! 🏆😎

Ons het die naweek ’n gazebo vir ons kliënte en personeel waar julle kan kom inloer, rus en die aksie saam geniet.

Ons kan ongelukkig nie altyd beheer wie almal kom sit nie, maar ons sal ons bes doen om almal sover moontlik te akkommodeer.

Dankie vir julle ondersteuning — en sterkte aan al die spanne!
Mag die beste gees én sport wen! 🥇🏆🔥

MARCHANDFEES:  Na 'n afwesigheid van jaar of twee het Marchand weer hierdie naweek fees gehad. Dankie vir die lekker kui...
05/05/2026

MARCHANDFEES: Na 'n afwesigheid van jaar of twee het Marchand weer hierdie naweek fees gehad. Dankie vir die lekker kuier Marchand!

Kubota, Honda, Suzuki, Midas en daai geel nommer was daar 🚜🚜🚜🚜🚜

🔥 Walker’s Midas Upington – Beste Winter Deals! 🔥Die koue kom, maar ons pryse bly warm! 😄 Kom loer in vir ons Mei Midas-...
30/04/2026

🔥 Walker’s Midas Upington – Beste Winter Deals! 🔥

Die koue kom, maar ons pryse bly warm! 😄 Kom loer in vir ons Mei Midas-promos en kry topgehalte produkte teen lekker pryse:

✅ Single Burner Stove – R299
✅ Midas 10W-40 Semi-Synthetic Oil 5L – R289
✅ 1100 Amp Jump Starter – R1 750
✅ Sparco Steering Wheel Cover – R199
✅ Sparco 9 Piece Seat Cover Set – R599
✅ Shield X-Treme Shampoo 2L – R69
✅ Tyre Gloss 400ml – R45
✅ Auto Gear Scissor Jack – R199
✅ Tool Kit 40 Piece Set – R599

Plus: Spandeer R800 of meer by ons en staan ’n kans om 1 van 5 Snomaster 36.5L Mobile Fridge/Freezers te wen! 🎉

📍 Kom maak ’n draai by Walker’s Midas Upington en Kathu

Beste kwaliteit. Beste pryse. Reg vir winter. 🚗❄️

Promos geldig 4–31 Mei 2026. Terme en voorwaardes geld.

0543375200 | [email protected] | +27 71 466 7150

🌧️ Upington reën nie vandag nie… hy spoel! 😅As jou windscreen wipers nou klink soos ’n bok wat oor ’n sinkdak gly — kom ...
30/04/2026

🌧️ Upington reën nie vandag nie… hy spoel! 😅

As jou windscreen wipers nou klink soos ’n bok wat oor ’n sinkdak gly — kom Walker’s Midas toe.

Ons het topgehalte wipers teen lekker pryse, sodat jy weer kan sien waar jy ry… en nie net raai waar die pad is nie. 👀🚗

Walker’s Midas Upington & Kathu

P.S. Beste koffie in Upington by groot Midas

Groot Midas Kooperasie Straat 1 het 'n nuwe "DARK MODE"😮 - kom maak 'n draai en laat weet wat jy d**k! Neem asseblief oo...
24/04/2026

Groot Midas Kooperasie Straat 1 het 'n nuwe "DARK MODE"😮 - kom maak 'n draai en laat weet wat jy d**k!

Neem asseblief ook kennis van openings tye gedurende die vakansiedae:

📅 Maandag, 27 April – Vryheidsdag
✅ Ons is oop: 08:00 – 12:00

📅 Vrydag, 1 Mei – Werkersdag
✅ Ons is oop: 08:00 – 12:00

🫡

Baie sterkte aan Oranje Noord o.13A-netbalspan vir die 2026 seisoen! 🧡🏐Julle harde werk, spanbou en deursettingsvermoë w...
21/04/2026

Baie sterkte aan Oranje Noord o.13A-netbalspan vir die 2026 seisoen! 🧡🏐

Julle harde werk, spanbou en deursettingsvermoë wys op die baan. 💪✨

Ons is trots op julle!

Walker’s Midas is trots om deel te wees van ’n wenspan. 🏆👏Baie geluk aan Duineveld Hoërskool met julle mooi spel en groo...
16/04/2026

Walker’s Midas is trots om deel te wees van ’n wenspan. 🏆👏

Baie geluk aan Duineveld Hoërskool met julle mooi spel en groot wen teen Diamantveld. Julle harde werk en toewyding wys. 💪💙

Sterkte met die res van die jaar! 🙌🔥

Kontak ons gerus vir borgskappe en samewerkingsgeleenthede. 🤝
☎️ 054 337 5200 | [email protected]

🚨 WERKGELEENTHEDE BY DIE WALKER GROEP! 🚨Is jy reg vir ’n nuwe uitdaging? Ons span groei, en ons soek die beste van die b...
14/04/2026

🚨 WERKGELEENTHEDE BY DIE WALKER GROEP! 🚨

Is jy reg vir ’n nuwe uitdaging? Ons span groei, en ons soek die beste van die beste om by ons aan te sluit.

Beskikbare poste:
🔧 Petrolwerktuigkundige @ Honda/Suzuki
🛠️ Werkswinkel Verkoopsbestuurder @ Honda/Suzuki
🚚 Logistieke Assistent Bestuurder @ Walker Industria
🛒 Verkope @ Walker’s Midas

Jy is energiek, betroubaar en gereed om die moue op te rol.

Wil jy wees waar die dinge gebeur? Dan wil ons jou ontmoet.

En nee — jy hoef nie alles te weet nie… maar jy moet beslis kan werk sonder om weg te raak tussen tee-pouses en WhatsApps. 😄

📩 Stuur jou CV + ID na: [email protected]

Kom bou saam met ons 👊🏻

Address

Kathu

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Walker's Midas KATHU posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category