DUPNO Trading

Call Website Contact the business

DUPNO Trading Grain handeling equipment

Kwaliteit waarop jy kan staatmaak, nou nóg makliker om te kry! 🛠️🌾By Dupno Trading verstaan ons dat 'n boer se tyd waard...
26/10/2026

Kwaliteit waarop jy kan staatmaak, nou nóg makliker om te kry! 🛠️🌾

By Dupno Trading verstaan ons dat 'n boer se tyd waardevol is. Daarom kan jy nou al jou noodsaaklike toerusting – soos ons duursame graandamme, betroubare awegaars en stewige waterdamme – direk op jou BKB Retail & Fuels -rekening koop.

Staan sterk hierdie seisoen met gehalte-vakmanskap van jou vertroude vervaardiger in Heilbron.

Skakel ons gerus vir meer inligting of bestellings: Ryno 073 268 7565 of Tanya 083 975 8264

www.dupnotrading.com

Nog een van DUPNO Trading se gelukkige kliënte! Kry nou jou kwotasie op 'n sinkdam met 'n sinkdak. Installasies word lan...
20/10/2026

Nog een van DUPNO Trading se gelukkige kliënte!

Kry nou jou kwotasie op 'n sinkdam met 'n sinkdak. Installasies word landwyd gedoen.

Kontak Tanya op 083 975 8264 of Ryno op 073 268 7565.

'n Professionele oplossing vir langtermyn water-onafhanklikheid! 🌾💦Nog 'n suksesvolle projek afgehandel! Hier staan ons ...
15/10/2026

'n Professionele oplossing vir langtermyn water-onafhanklikheid! 🌾💦

Nog 'n suksesvolle projek afgehandel! Hier staan ons 9m x 2.3m Sinkdam met 'n bypassende Sinkdak, professioneel geïnstalleer op 'n tevrede kliënt se perseel.

Om afhanklik te wees van wisselvallige reën of druk op die netwerk is 'n risiko. 'n Soliede sinkdam met 'n dak gee jou direkte beheer oor jou eie watervoorraad.

Ons waarborg aan jou:
🔹 Höe-graad sinkstaal wat nie maklik roes of verweer nie.

🔹 Netjiese, professionele afwerking deur 'n ervare installasiespan.

🔹 'n Skoon en doeltreffende stelsel wat jare se diens lewer.

(En ja – dit hou jou waterstoor so stewig, selfs jou skoonpa sal instemmend sy kop knik! 😉)

Moenie wag vir die warm droë maande nie. Beplan vooruit!

📞 Kontak ons span vir 'n kwotasie: Ryno 073 268 7565 of Tanya 083 975 8264

📍 Ons lewer en installeer in landwyd.

www.dupnotrading.com

13/10/2026
12/10/2026

9M 40T/H Elektriese Auger met 'n staander

3.5mx1.5m Tapse aflaaibak

En 2 x 130Ton Graandamme met Kopseile.

Van oggend by ons kliënt afgelewer, naby Riviersonderend.

Geen aflewering is te ver vir DUPNO Trading nie!

12/10/2026

DUPNO Trading is die antwoord!

Sinkdamme geïnstalleer deur DUPNO Trading . Vir enige navrae kontak Tanya op 083 975 8264 of Ryno op 073 268 7565.
16/09/2026

Sinkdamme geïnstalleer deur DUPNO Trading .

Vir enige navrae kontak Tanya op 083 975 8264 of Ryno op 073 268 7565.

ONS NUWE VOORKOMS IS HIER.Ons by Dupno Trading is baie opgewonde om ons splinternuwe venster- en skuifdeur "One way visi...
14/09/2026

ONS NUWE VOORKOMS IS HIER.

Ons by Dupno Trading is baie opgewonde om ons splinternuwe venster- en skuifdeur "One way vision" vir julle te wys!

'n Groot, opregte dankie aan die fantastiese span van Heilbron Herald vir die pragtige werk, vinnige hande en uitstekende diens. Julle het ons besigheid se voorkoms regtig na die volgende vlak geneem! 👏

Kom loer gerus by ons in of kontak ons by :

Ryno 073 268 7565
Tanya 083 975 8264

www.dupnotrading.com

By Dupno Trading bou ons oplossings wat gemaak is vir die landbou – sterk produkte, kwaliteit materiale en diens waarop ...
09/09/2026

By Dupno Trading bou ons oplossings wat gemaak is vir die landbou – sterk produkte, kwaliteit materiale en diens waarop jy kan staatmaak.

Ons lewer en installeer onder andere:
🔹 Sinkdamme
🔹 Aflaaibakke
🔹 Bunkers
🔹 Hidroliese / Elektriese awegaars
🔹 Graandamme

Aflewering & installasie landwyd.

📞 Kontak Tanya: 083 975 8264 of Ryno : 073 268 7565

📧 [email protected] of [email protected]

🌐 www.dupnotrading.com⁠�
👉 Kontak ons vandag vir ’n kwotasie!

10 x Graandamme , 1 x Tapse Aflaai Bak en 1 x Hidroliese Awegaar afgelewer. Kliënt kan nou gemaklik 1300 Ton stoor op sy...
14/08/2026

10 x Graandamme , 1 x Tapse Aflaai Bak en 1 x Hidroliese Awegaar afgelewer.

Kliënt kan nou gemaklik 1300 Ton stoor op sy plaas !

Vir enige navrae groot of klein kontak ons gerus !

Ryno - 073 268 7565
Tanya - 083 975 8264

www.dupnotrading.com

Address

Heilbron

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

0832809943

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DUPNO Trading posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to DUPNO Trading:

Shortcuts

Share