CMO Grondverskuiwing en Algemene Konstruksie PTY - LTD

CMO Grondverskuiwing en Algemene Konstruksie PTY -  LTD Bou van Damme en grond paaie en stuwalle. Draadheinings... Enige trekker werk, sementwerk, draadwerk of rehabilitasie van grond Kyk advertensie !

Noupoort projek. Suksesvol voltooi na 7 maande se harde werkπŸ™πŸ™πŸ™Vir herstel van plaaspaaie, bou van sement en gronddamme ...
11/11/2025

Noupoort projek.

Suksesvol voltooi na 7 maande se harde werkπŸ™πŸ™πŸ™

Vir herstel van plaaspaaie, bou van sement en gronddamme en walle.
Draad werk, heinings herstel en nuwe heinings span.
Brandpaaie skraap en vele meer.....

Kontak Cornelis Oosthuizen vir enige navrae. Kontak nr 0741143950

23/04/2025

NOUPOORT GEMEENSKAP
Ons werk tans op NOUPOORT aan n Dept landbou projek en met die Paasnaweek is op Saterdag 19 April , dalk al Vrydag en Sondag op 3 van ons stoorplekke en werkers se blyplekke oopgebreek en volgende masjienerie is gesteel asook van ons werkers se kosse ens terwyl hulle huistoe was vir Paasnaweek.

Wees asseblief op die uitkyk vir n
Deko Tools Jackhammer 1700WATT in staaltas met lang extention lead
Dalk ook n merk as ALTEVEN TOOL
DKDB17LD45

EN

HUSQVARNA Chainsaw/ kettingsaag
Groot model
372 of 472 of 572 wat dalk iewers "illegally" te koop aangebied kan word.

Enige inligting kan asseblief aan SAPS NOUPOORT
Tel 049 562 0400 aangemeld word of die volgende persone kan gekontak word.

Cornelis Oosthuizen
Sel :0741143950
OF
Anoulize
Sel: 0833097309

Address

Hanover

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CMO Grondverskuiwing en Algemene Konstruksie PTY - LTD posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to CMO Grondverskuiwing en Algemene Konstruksie PTY - LTD:

Share